Sol-Tech is ’n dinamiese organisasie wat voortdurend groei. Gedurende September het daar sewe nuwe personeellede by die bestaande personeelkorps van 84 aangesluit. As lektore, deel van […]
Sol-Tech verwelkom graag die nuwe personeellede wat onlangs deel van die Sol-Tech-familie geword het. Ons stel hulle graag aan die hand van ʼn paar vrae bekend. […]
Sol-Tech se laaste opedag vir 2021 vind op 3 en 4 September 2021 plaas. Hierdie is die ideale geleentheid om meer oor die ambagkwalifikasies wat Sol-Tech […]