August 10, 2021

Het jy geweet?

Sol-Tech-kampus: Steenlegging-muur Op 20 Maart 2020 het ’n groep mense geskiedkundig bymekaar gekom en ’n klein deeltjie van die nuwe Sol-Tech-kampus se muur gebou. Met die […]
August 10, 2021

Ambagslui hoog in aanvraag

Daar is wêreldwyd ’n tekort aan goed gekwalifiseerde ambagslui, wat beteken dat mense met hierdie vaardighede in Suid-Afrika en regoor die wêreld in groot aanvraag is. […]
May 3, 2021

Sol-Tech-studentesake is aan die brand

Die masjinerie in Sol-Tech se splinternuwe werkwinkels het maar pas in Januarie 2021 begin draai, maar hier is van dag een af ʼn miernes van bedrywighede. […]
April 29, 2021

Sol-Tech-studenteraad aangekondig

Die Sol-Tech Studenteraad (SR) is onlangs deur die studente, vir die studente verkies en vervul ʼn belangrike funksie as spreekbuis tussen die studente en bestuur. Die […]