Ry jy in Monumentpark met Solomon Mahlangurylaan naby die Waterkloof Lugmagbasis verby, is jy verstom oor die vordering wat binne net meer as 365 dae met […]
By Sol-Tech is dit duidelik dat die dameskorps ʼn belangrike rol speel om dié goed geoliede masjien klopdisselboom te laat loop. Uit die totale personeelkorps van […]
Sol-Tech voeg vanaf 2021 ʼn kraakvars gehaltekwalifikasie by sy leeraanbod. Vanaf 2021 gaan die outo-elektrisiën-ambagkwalifikasie op die nuwe wêreldklaskampus in Monumentpark aangebied word, met die eerste […]