August 13, 2020

Verskuiwing van Sol-Tech-kampus

Neem kennis dat Sol-Tech se huidige kampus te Kirkney Pretoria-Wes op 4 Desember 2020 sluit en op 1 Februarie 2021 by Duinleverikstraat 16, Monumentpark X15 sal […]
July 9, 2020

Verskillende ambagte en die beroepe wat jy kan volg daarin

Skaars 100 jaar gelede was mense daarop aangewese om self te kon doen, herstel en produseer. In die afwesigheid van middele wat jy klinkklaar van die […]
May 29, 2020

Woon die Sol-Tech-opedag uit die gemak van jou huis by

Sol-Tech hou op Saterdag 6 Junie 2020 vir die eerste keer ʼn aanlyn opedag vir voornemende studente sodat hulle meer te wete kan kom oor die […]
May 22, 2020

Ambagslui steeds hoog in aanvraag

Daar is wêreldwyd ’n tekort aan goed gekwalifiseerde ambagslui, wat beteken dat mense met hierdie vaardighede regoor die wêreld in groot aanvraag is. “Ons beleef uitdagende […]