July 6, 2022

Sweis jou toekoms oop

Ambagsberoepe in Suid-Afrika tel onder die topberoepe met die hoogste inkomstetrajek namate ondervinding en spesialisvaardighede opgedoen word. Sweisers en ketelmakers het die hoogste aanvangsalarisse en beklee van die hoogsbetaalde posisies, wat die behoefte aan bekwame ambagslui onderstreep.
July 1, 2022

Kortkursusse by Sol-Tech aangebied

Sol-Tech het in 2021 opgemerk dat daar ’n groot aanvraag na kort sweiskursusse in die plaaslike gemeenskap is – spesifiek ‘n kursus gemik op mans en dames wat doen-dit-self-projekte wil aanpak en hul vaardighede wil verbeter.
June 24, 2022

Sol-Tech bring die beste in ons na vore

Sol-Tech het die beste in my na vore gebring. Tydens my “toast masters” kursus in Matriek, het ek die beste vordering getoon, in so ’n mate dat ek gevorder het van iemand wat niks gesê, tot iemand wat kan “goeiemiddag” sê. Vandag staan ek voor julle en wil so bietjie van Sol-Tech en my ervaring vertel.
June 21, 2022

Vakante pos: Dieselwerktuigkunde programhoof

Wil jy graag deel van die Sol-Tech-span word? Doen dan aansoek vir dié vakante pos.