Op 27 Januarie 2022 het Sol-Tech trots sy studentelied, die Sol-Tech Roepstem, bekendgestel. Volgens Paul van Deventer, besturende direkteur van Sol-Tech, is die Sol-Tech-roepstem meer as […]
Dié goue toekenning is deur die Titan Property Awards (ʼn internasionale platform wat erkenning aan uitstaande eiendomsontwikkelings in verskeie kategorieë gee) aan Kanton Eiendomme toegeken, vir […]
Solidariteit se Ambaggilde is reeds vir ‘n geruime tyd die loopbaanvennoot vir talle ambagsmanne en -vroue op pad na meesterskap. Die doel van die Ambaggilde is […]