Beste Vriende Indien enige iemand gedink het die harde werk was verby toe Sol-Tech aan die einde van 2020 by die nuwe Sol-Tech-kampus ingetrek het, maak […]
Die Ons Bou-standbeeld is op 26 Maart 2021 as simboliek van die inwyding van die kampus deur Flip Buys, dr Dirk Hermann, Marthinus Visser, Henk Schalekamp, […]
Op 26 Maart 2021, herdenk ons nie net die inhuldiging van die nuwe Sol-Tech-kampus nie maar Solidariteit verklaar ook hierdie dag as die 1ste Nasionale Ambagdag. […]