November 26, 2020

Twee oud Sol-Tech-studente maak ons trots

Ricardo Cloete is ’n Sol-Tech-alumnus wat in 2007 sy studies by Sol-Tech begin het en nog net vorentoe gekyk het. Ricardo (32) het onlangs weer ’n […]
Oktober 6, 2020

Vroue van staal staan hul man – Vanessa Verster

Die ambagswêreld word tradisioneel gesien as ʼn manswêreld waar gespierde kêrels met oliebesmeerde hande in vuil oorpakke werk. Die werklikheid is egter ver verwyder van dié […]
August 24, 2020

Sol-Tech se nuwe kampus vorder teen ’n stywe pas!

Eersdaags gaan motoriste wat naby die Waterkloof Lugmagbasis verby ry, die nuwe ingang kan bewonder. Al die dakke by die kampus is so te sê op […]
August 3, 2020

Ons Alumni vertel | Gerhard Akker, 22 jaar

Gerhard Akker: “My studies by Sol-Tech het vir my soveel deure oopgemaak. Die firma waar ek nou werk, het my al die wêreld vol gestuur en […]