March 8, 2019

Sol-Tech beloon toppresteerders

Op 27 Februarie het Sol-Tech weer sy sertifikaatseremonie gehou waar studente toekennings vir akademiese prestasie ontvang het. Hierdie funksie is elke jaar ’n spoggeleentheid, met heelwat […]
November 1, 2018

Sol-Tech maak toelating tot ambagsopleding in 2019 ook in 5 dorpe moontlik

Vanaf 2019 gaan Sol-Tech vir die eerste keer ’n oorbruggingsprogram vir toelating tot ambagsopleiding by die kollege in vyf dorpe regoor Suid-Afrika aanbied. Deur hierdie toevoeging […]