Sol-Tech uitgeknip vir nuwe haarkapperykwalifikasie

Haarkappery

Sol-Tech het op 28 Oktober 2024, tydens ‘n funksie op sy kampus in Monumentpark, aangekondig dat haarkappery vanaf Februarie 2025 op die kampus aangebied gaan word. Sol-Tech, met sy kernbesigheid in ambagsopleiding, is opgewonde om deur die vergroting van sy programaanbod nog meer geleenthede vir studente te skep. Saam met die Vroeë kinderjare-otwikkelingsprogram, wat Sol-Tech […]

Sol-Tech en Kanton stel eie koshuis bekend

Sol-Tech en Kanton het op 23 Februarie 2024 amptelik die koshuis vir Sol-Tech-studente op die bouperseel in Monumentpark in Pretoria bekendgestel. Hierdie bouprojek van sowat R155 miljoen is in ‘n gevorderde fase en sal opleiding by Sol-Tech vir voornemende studente van regoor Suid-Afrika nog meer toeganklik maak. Die ontwikkeling word deur Kanton Beleggings gedoen. Die […]

Sol-Tech IT ontvang internasionale toekenning

Sol-Tech is op 12 Oktober 2023 tydens CompTIA (the Computing Technology Industry Association) se Africa Awards 2023 met die toekenning as die beste nuweling van die jaar gekroon.

Sol-Tech betree nuwe era met toevoeging van IT-opleiding

mediaverklaring foto

Sol-Tech kondig met trots aan dat die instelling in 2023 sy opleidingsaanbod vergroot deur inligtingstegnologie-opleiding by die bestaande ambagsopleiding te voeg.  Sol-Tech spits hom sedert 2007 daarop toe om gehalte ambagslui aan die industrie te lewer. Volgens besturende direkteur, Paul van Deventer,  is Sol-Tech se visie vanuit die staanspoor om jongmense indiensneembaar te maak en […]

Outo-elektries vanaf Oktober 2022 by Sol-Tech aangebied

outo elektries

Sol-Tech voeg vanaf Oktober 2022 ʼn kraakvars gehaltekwalifikasie by sy leeraanbod. Dit volg nadat daar onlangs goedkeuring vanaf die Gehaltebeheerraad vir Ambagte en Beroepe (QCTO) ontvang is om hierdie kwalifikasie aan te bied. Die outo-elektrisiënkwalifikasie is ʼn toevoeging tot die ses vakrigtings wat Sol-Tech reeds die afgelope jare met groot sukses aanbied, naamlik Meulmaker, Elektries, […]

75 Sol-Tech-studente promoveer na indiensopleidingsfase

promoveer mediaverklaring

Op 3 Maart 2022 het ’n groep van 75 dieselwerktuigkunde-, meulmaker- en elektries-studente by ‘nglansgeleentheid na die volgende fase van hul opleiding promoveer. Volgens Paul van Deventer, besturende direkteur van Sol-Tech, is Sol-Tech geseënd met soveel hoogtepunte gedurende die afgelope 15 jaar, waarvan die onlangse ingebruikneming van die nuwe wêreldklaskampus en die ongekende belangstelling in […]