Sol-Tech se besturende direkteur, Paul van Deventer, is op 26 Oktober tydens die FAK se jaarlikse prestige-aand vir sy leierskap vereer en het ‘n uitsonderlike kultuurprestasie […]
Vanaf 2019 gaan Sol-Tech vir die eerste keer ’n oorbruggingsprogram vir toelating tot ambagsopleiding by die kollege in vyf dorpe regoor Suid-Afrika aanbied. Deur hierdie toevoeging […]
Deur Philip Minnaar ‘n Seepkiskar met die naam Ozwald die Volstruis, gebou deur Sol-Tech, het agtste geëindig in Red Bull se seepkiskarwedren in Sandton. Red Bull […]
Op 27 Februarie het Sol-Tech weer sy sertifikaatseremonie gehou waar studente toekennings vir akademiese prestasie ontvang het. Hierdie funksie is elke jaar ’n spoggeleentheid, met heelwat […]