April 21, 2021

Sol-Tech hou eerstejaarskamp

Op 16 en 17 April het 90 eerstejaars op die Sol-Tech-kampus eerstejaarskamp gehou en daar is twee woorde wat hierdie belewenis beskryf: vet pret! Hoewel hierdie […]
April 29, 2021

Sol-Tech-studenteraad aangekondig

Die Sol-Tech Studenteraad (SR) is onlangs deur die studente, vir die studente verkies en vervul ʼn belangrike funksie as spreekbuis tussen die studente en bestuur. Die […]
May 3, 2021

Sol-Tech-studentesake is aan die brand

Die masjinerie in Sol-Tech se splinternuwe werkwinkels het maar pas in Januarie 2021 begin draai, maar hier is van dag een af ʼn miernes van bedrywighede. […]
June 18, 2021

Sol-Tech-alumni verewig kwalifikasies teen muur

Vandat ʼn Sol-Tech-student sy of haar eerste tree met hul veiligheidsskoene op kampus gee, is daar een doel voor oë: Om eendag ‘n rooiseël-sertifikaat te verwerf, […]