(PROTECTION OF PERSONAL INFORMATION ACT – POPIA) Beste student, ouers en ander belanghebbendes Sol-Tech is daartoe verbind om alle persoonlike inligting en detail van ons studente, […]
Alhoewel Sol-Tech in 2007 begin het, het ons storie lank lank gelede al begin. Sol-Tech se storie is nou vervleg met dié van ambagslui in Suid-Afrika. […]
Daar is wêreldwyd ’n tekort aan goed gekwalifiseerde ambagslui, wat beteken dat mense met hierdie vaardighede in Suid-Afrika en regoor die wêreld in groot aanvraag is. […]
Sol-Tech-kampus: Steenlegging-muur Op 20 Maart 2020 het ’n groep mense geskiedkundig bymekaar gekom en ’n klein deeltjie van die nuwe Sol-Tech-kampus se muur gebou. Met die […]