November 11, 2021

Nuwe personeel sluit by die Sol-Tech-span aan

Sol-Tech is ’n dinamiese organisasie wat voortdurend groei. Gedurende September het daar sewe nuwe personeellede by die bestaande personeelkorps van 84 aangesluit. As lektore, deel van […]
November 12, 2021

Sol-Tech-kampus ontvang internasionale toekenning vir uitnemende eiendomsontwikkeling

Dié goue toekenning is deur die Titan Property Awards (ʼn internasionale platform wat erkenning aan uitstaande eiendomsontwikkelings in verskeie kategorieë gee) aan Kanton Eiendomme toegeken, vir […]
November 25, 2021

Diesel-studente besoek SAC Trucks

Vra jy vir die meeste ambagslui hoekom hulle juis in ‘n ambag as beroep belangstel, is die antwoord meestal dat hulle daarvan hou om met hulle […]
December 10, 2021

Geskenkte bus veilig tot by Sol-Tech gebring

Sol-Tech se Diesel-afdeling was onlangs so bevoorreg om ‘n groot skenking in die vorm van ‘n bus van Iveco te ontvang. Hierdie skenking is nie net […]