Deur Mia Slabbert Solidariteit se beroepsopleidingsinstelling, Sol-Tech, spog met een van net ’n handjievol Meesterambagsmanne wat nog in Suid-Afrika oor is. Leon van Wyk is al […]
Aangesien Sol-Tech die internasionale Koronavirus pandemie met die nodige erns bejeën, kommunikeer ons graag soos volg met u daaroor: In die lig van die President se […]
Geagte Sol-Tech studente, ouers, en belanghebbendes Sol-Tech Beroepsopleiding Kollege ondersteun die pro-aktiewe optrede van die regering om die COVID-19 pandemie effektief te hanteer,heelhartig en bejeën dit […]
Op 20 Maart 2020 het ’n groep mense geskiedkundig bymekaar gekom en ’n klein deeltjie van die nuwe Sol-Tech-kampus se muur gebou. Met die fisiese neerlê […]