May 5, 2020

Sol-Tech Beroepsopleiding Kollege: Hantering Van 6 Junie Opedag – Covid-19: Communique 5/2020

Soos reeds bekend, het vlak vyf grendelstaat van isolasie op 30 April 2020 verstryk maar is nasionaal met onmiddellike effek op 01  Mei 2020 met vlak […]
May 7, 2020

Sol-Tech Beroepsopleiding Kollege: Afstand Onderrig Tydens Covid-19 – QCTO Bevestiging: Communique 6/2020

Sol-Tech Beroepsopleiding Kollege het reeds te midde van die Covid-19 pandemie, in belang van die gesondheid en veiligheid van ons personeel en studente, die voortsetting van […]
May 22, 2020

Ambagslui steeds hoog in aanvraag

Daar is wêreldwyd ’n tekort aan goed gekwalifiseerde ambagslui, wat beteken dat mense met hierdie vaardighede regoor die wêreld in groot aanvraag is. “Ons beleef uitdagende […]
May 29, 2020

Woon die Sol-Tech-opedag uit die gemak van jou huis by

Sol-Tech hou op Saterdag 6 Junie 2020 vir die eerste keer ʼn aanlyn opedag vir voornemende studente sodat hulle meer te wete kan kom oor die […]