Is jy reg vir ambagdag?

Ambagdag

Ambagdag vind hierdie jaar op 15 Maart 2025 plaas en beloof om ‘n wonderlike geleentheid te wees!

Sol-Tech-klok bind met elke lui geslagte aanmekaar

DSCF8839

Op die Sol-Tech-kampus staan ‘n “nuwe” groot klok wat met elke lui die storie van verbondenheid, geloof en liefde klokhelder oor die kampus laat opklink. Dié klok is op 20 Januarie 2025 tydens die weeklikse Maandagoggend-opening deur Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, onthul. Met sy wortels uit die dorpie Koffiefontein, pryk die klok […]

Groot projek wink in VSA

francois12

Francois van der Merwe is geen onbekende op die Sol-Tech-kampus nie. Dié student het diep spore by Sol-Tech getrap en sy legende leef vandag nog voort. Francois is ‘n 21M02-inname Meulmakerstudent wat tans met sy indiensopleiding besig is. Hy was ook in 2022 die studenteraad se voorsitter. Ons het by hom gaan inloer om te […]

Dit gaan goed met ons studente

casper2

Die sukses van Sol-Tech se studente in die bedryf, is ‘n belangrike maatstaf vir die sukses van Sol-Tech as instansie. Wanneer dit met Sol-Tech se afgestudeerde studente goed gaan, gaan dit goed met Sol-Tech. Casper Pretorius (SR Voorsitter van 2023), is een van ons oud-studente waarmee dit fantasties gaan. Casper se pa, Philip Pretorius, stuur […]