Eerste student verwerf Beroepskwalifikasie Rooiseël
Garth Gates, voormalige Dieselwerktuigkundige student van die 21D03-W groep, vertel op die oggend wat hy sy sertifikaat by Ajani op kampus kom afhaal, dat hy destyds ‘n
Movember op kampus is ‘n snorerige storie

November=Movember! Movember is ‘n jaarlikse gebeurtenis, net soos Borskanker bewustheidsmaand in Oktober vir alle dames, wanneer dapper en onbaatsugtige mans regoor die wêreld vir die maand spesifiek ‘n snor groei, en vroue opstaan om hulle te ondersteun.
Afrikaanse privaat hoëronderwysinstellings stuur navorsingsveldtog vir ouers van stapel

Akademia, Bo-Karoo Opleiding en Sol-Tech het kragte saamgespan en ʼn nasionale ouerveldtog van stapel gestuur.
Sol-Tech-projek ten bate van Wollies
Wat kan ‘n gewig van 198 kg (gesamentlik) honde- en katkos doen? Dit kan help om 700 honde en 400 katte – wat weggegooid, vergete, verwaarloosd en mishandeld agterweë gelaat is – se pensies vir 2 dae vol te maak. Dit is gelykstaande aan 5 groot wieletjie-asblikke vol korrels wat elke dag proporsioneel aan al die diere uitgedeel word.
Sol-Tech rugbyspan dra wen aan oorlede vriend op
Op Saterdag 26 Augustus het die Sol-Tech-rugbyspan tydens die Jozi 10-toernooi met een doel voor oë op die veld uitgedraf: Om die wedstryd aan hul groot vriend en klasmaat, wyle JD van den Berg, op te dra.
Information technology ensures a future of work
Information technology is everywhere. Looking around you, you can hardly imagine the world of work (and your personal life) without it. Technology forms an integral part of what we can and cannot do and is a very dynamic and rapidly evolving playing field. Some will even reckon that technology is changing the world and unlocking a legion of future possibilities (which were not possible in the previous eras) for humanity.
Sol-Tech skoliere internskap bied goeie geleentheid
Het jy aspirasies om eendag ‘n menslike hulpbron praktisyn of dalk ‘n geoktrooïeerde rekenmeester te word?