Sol-Tech het reeds te midde van die Covid-19-pandemie, in belang van die gesondheid en veiligheid van ons personeel en studente, die nodige protokolle vir die veilige voortsetting van onderrig en opleiding in plek gekry. 

Ons wens dan ook al ons studente sterkte toe met die nuwe akademiese periode!

Nuus


Skakels


corona-krisis
Besoek die regering se amptelike Covid-19-webwerf om op hoogte te bly. Klik hier