Die volgende opedag vind op 16 en 17 September 2022 plaas.
16-17 September - Opedag
Datum: 16 September: 13:00-16:00
17 September: 08:00-13:00
Plek: Sol-Tech-kampus
Enige iemand is welkom om die opedag by te woon, geen vooraf registrasie is nodig nie.