- DIREKSIE
- BESTUUR
- ONDERRIG
- OPLEIDING
- BEMARKING
- TEGNIESE DIENSTE
- ADMINISTRASIE
- STELSELS
- ONDERSTEUNING
- LEERPROGRAMME
DIREKSIE
PAUL VAN DEVENTER
Besturende Direkteur
MARTHINUS VISSER
Voorsitter
TJAART VAN DER WESTHUIZEN
Direkteur
NIC ARNOLD
Direkteur
MARIUS CROUKAMP
Direkteur
HENK SCHALEKAMP
Direkteur
BESTUUR
ONDERRIG
Die onderrig departement is verantwoordelik vir die aanbieding van teoretiese leerkomponente van die Beroepsgerigte sertifikate wat tans deel uitmaak van die Sol-Tech leerprogram aanbod. Voorgeskrewe vakke word aangebied deur middel van kontakonderrig in goed ingerigte klaskamers deur lektore met uitmuntende ervaring in hul onderskeie vakgebiede.
OPLEIDING
Die opleidings departement fokus op die implementering van praktiese opleidingkomponente wat die oordrag van voorgeskrewe praktiese vaardighede in die ambagsrigtings wat tans deur Sol-Tech aangebied word. Lektore in die onderskeie werkswinkels is gekwalifiseerde ambagslui met beide industrie en opleidingsondervinding. Praktiese opleiding word ondersteun deur goed ingerigte werkswinkels, toerusting en masjinerie.
BEMARKING
Sol-Tech se Bemarkingsafdeling se verantwoordelikhede dek ‘n wye veld. 'n Verskeidenheid van dienste word gelewer, onder andere die ontwikkeling en instandhouding van die webblad, saamstel van bemarkingsmateriaal, sosiale media, korporatiewe identiteit (KID) bestuur en alumni betrekkinge. Studentebemarking en –werwing resorteer ook in hierdie afdeling.
TEGNIESE DIENSTE
Die operasionele departement is verantwoordelik vir operasionele logistiese bestuur, die koördinering van opleidingsverwante gereedskap, materiaal en toerusting, algemene instandhouding asook Beroepsgesondheid en veiligheid in die instelling.
ADMINISTRASIE
Die administratiewe departement is verantwoordelik vir algemene studente en aanverwante administrasie en rekordhouding van Sol-Tech studente vanaf keuring tot sertifisering en speel 'n integrale rol in die effektiewe hantering van studente navrae, ondersteuning en kommunikasie.
STELSELS
Die stelsels departement is verantwoordelik vir die implementeer, uitbou, intregrasie en ontwikkelling van stelsels. Dit sluit in alle stelsels wat deur Sol-Tech personeel gebruik word.
FINANSIES
Die finansiële departement funksioneer vanaf Solidariteit Beleggings Maatskappy kantore in Centurion – en is verantwoordelik vir die hantering van alle operasionele en studente finansiële aangeleenthede en navrae.
TJAART VAN DER WESTHUIZEN
Besturende Direkteur: SBM
ONDERSTEUNING
- DIREKSIE
- BESTUUR
- ONDERRIG
- OPLEIDING
- BEMARKING
- TEGNIESE DIENSTE
- ADMINISTRASIE
- STELSELS
- ONDERSTEUNING
- LEERPROGRAMME
DIREKSIE

PAUL VAN DEVENTER
Besturende Direkteur

MARTHINUS VISSER
Voorsitter

TJAART VAN DER WESTHUIZEN
Direkteur

NIC ARNOLD
Direkteur

MARIUS CROUKAMP
Direkteur

HENK SCHALEKAMP
Direkteur
BESTUUR
ONDERRIG
Die onderrig departement is verantwoordelik vir die aanbieding van teoretiese leerkomponente van die Beroepsgerigte sertifikate wat tans deel uitmaak van die Sol-Tech leerprogram aanbod. Voorgeskrewe vakke word aangebied deur middel van kontakonderrig in goed ingerigte klaskamers deur lektore met uitmuntende ervaring in hul onderskeie vakgebiede.
OPLEIDING
Die opleidings departement fokus op die implementering van praktiese opleidingkomponente wat die oordrag van voorgeskrewe praktiese vaardighede in die ambagsrigtings wat tans deur Sol-Tech aangebied word. Lektore in die onderskeie werkswinkels is gekwalifiseerde ambagslui met beide industrie en opleidingsondervinding. Praktiese opleiding word ondersteun deur goed ingerigte werkswinkels, toerusting en masjinerie.
BEMARKING
Sol-Tech se Bemarkingsafdeling se verantwoordelikhede dek ‘n wye veld. 'n Verskeidenheid van dienste word gelewer, onder andere die ontwikkeling en instandhouding van die webblad, saamstel van bemarkingsmateriaal, sosiale media, korporatiewe identiteit (KID) bestuur en alumni betrekkinge. Studentebemarking en –werwing resorteer ook in hierdie afdeling.
TEGNIESE DIENSTE
Die operasionele departement is verantwoordelik vir operasionele logistiese bestuur, die koördinering van opleidingsverwante gereedskap, materiaal en toerusting, algemene instandhouding asook Beroepsgesondheid en veiligheid in die organisasie.
ADMINISTRASIE
Die administratiewe departement is verantwoordelik vir algemene studente en aanverwante administrasie en rekordhouding van Sol-Tech studente vanaf keuring tot sertifisering en speel ‘n integrale rol in die effektiewe hantering van studente navrae, ondersteuning en kommunikasie.