NUUS EN GEBEURE
SOL-TECH IN DIE NUUS
Ons Alumni vertel | Gerhard Akker, 22 jaar
Gerhard Akker: “My studies by Sol-Tech het vir my soveel deure oopgemaak. Die firma waar ek nou werk, het my al die
Verskillende ambagte en die beroepe wat jy kan volg daarin
Skaars 100 jaar gelede was mense daarop aangewese om self te kon doen, herstel en produseer. In die afwesigheid van middele wat
Ambagslui steeds hoog in aanvraag
Daar is wêreldwyd ’n tekort aan goed gekwalifiseerde ambagslui, wat beteken dat mense met hierdie vaardighede regoor die wêreld in groot aanvraag
Sol-Tech-studente, staan sterk!
Christiaan Combrinck (20 jaar) van Pretoria is ’n student wat tans by Sol-Tech studeer om ’n meulmaker te word en hy dien
Beweging hou ’n gesamentlike Helpmekaar-dag
Die Solidariteit Beweging, hou vandag, 7 April 2020, ’n aanlyn Helpmekaar-dag. Die doel van die dag is om ’n reuse-helpmekaarpoging te loods
Sol-Tech steenlegging: Ons bou ons droom
Op 20 Maart 2020 het ’n groep mense geskiedkundig bymekaar gekom en ’n klein deeltjie van die nuwe Sol-Tech-kampus se muur gebou.
Meesterambagsman: Die beroep, die rol en die belangrikheid daarvan
Deur Mia Slabbert Solidariteit se beroepsopleidingsinstelling, Sol-Tech, spog met een van net ’n handjievol Meesterambagsmanne wat nog in Suid-Afrika oor is. Leon
Sol-Tech beloon toppresteerders
Op 27 Februarie het Sol-Tech weer sy sertifikaatseremonie gehou waar studente toekennings vir akademiese prestasie ontvang het. Hierdie funksie is elke jaar
April Promoveringsplegtigheid: Sol-Tech-studente kyk met afwagting na die toekoms
Op 18 April 2024 het 143 van Sol-Tech se studente tydens ‘n amptelike promoveringsfunksie na die volgende fase van hul studies beweeg. Die prestige-funksie is deur studente, hul ouers en die personeel van Sol-Tech bygewoon.
Sol-Tech en Kanton stel eie koshuis bekend
Sol-Tech en Kanton het op 23 Februarie 2024 amptelik die koshuis vir Sol-Tech-studente op die bouperseel in Monumentpark in Pretoria bekendgestel. Hierdie
Is jy gereed om jou toekoms na nuwe hoogtes te neem?
Woon die Sol-Tech-opedag by en neem die eerste tree na ‘n suksesvolle toekoms in ‘n inligtingstegnologie- of ambagrigting.
Uit die oogpunt van ‘n Sol-Tech-student se ma
Annaretha Fourie se seun, Euvian Fourie, is ‘n afgestudeerde Sol-Tech-meulmaker wat sy Rooi Seël verwerf het en tans oorsee praktiese ervaring opdoen.
Hou my op hoogte van Sol-Tech gebeure deur vir my die maandelikse nuusbrief te stuur
KYK SAAM
Sol-Tech Youtube kanaal
Add some content for each one of your videos, like a description, transcript or external links.To add, remove or edit tab names, go to Tabs.
MEDIAVERKLARINGS
Stuur gerus ‘n e-pos na [email protected] vir enige medianavrae
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA
VOLG ONS OP
SOSIALE MEDIA
BELANGRIKE DATUMS
- 21 en 22 Februarie 2025
- 12 en 13 September 2025
Keuringstoetse word elke Dinsdag* aanlyn afgelê.Â
Voornemende studente moet die aansoek aanlyn op die aansoekportaal voltooi om vir die keuringstoets te registreer.
*Geen keuringstoets word op openbare vakansiedae afgelê nie.
- 21 en 22 Februarie 2025
- 12 en 13 September 2025
Keuringstoetse word elke Dinsdag* aanlyn afgelê.Â
Voornemende studente moet die aansoek aanlyn op die aansoekportaal voltooi om vir die keuringstoets te registreer.
*Geen keuringstoets word op openbare vakansiedae afgelê nie.
FOTO’S