NUUS EN GEBEURE

SOL-TECH IN DIE NUUS

Die bekende gesegde lui dat ‘n man se hart deur sy maag loop. In Sol-Tech taal gestel: Die hartklop van die studentelewe loop deur die Kraal (die kafeteria op kampus).

Eerste VKO-studente promoveer

“Dit was nie kinderspeletjies nie!” So antwoord die vyf dames onomwonde wat op 31 Oktober na die volgende fase van hul Vroeëkinderjare Ontwikkelingskwalifikasie (VKO-kwalifikasie) gepromoveer het.

Leef vorentoe

Sol-Tech promoveringsplegtigheid Dr Pierre Edwards was die gasspreker tydens die Oktober Promoveringsplegtigheid en het ’n kragtige boodskap gelewer. Dames en here Ek

Tien van Sol-Tech se koshuisstudente het op 1 November 2024 aan die Hollard Daredevil-wedloop van 5 km saam met 7 000 ander mans deelgeneem.

Die Sol-Tech Vonkfees is elke jaar ‘n hoogtepunt op die kalender. Dié fees bied nie net aan die studente die geleentheid om

Sweis jou toekoms oop

Sol-Tech lei jaarliks ongeveer 13 sweisers voltyds op, met twee addisionele kort sweiskursusse wat ook aangebied word. 

Sol-Tech het op 28 Oktober 2024, tydens ‘n funksie op sy kampus in Monumentpark, aangekondig dat haarkappery vanaf Februarie 2025 op die

Hoe gemaak as jou kind vêr weg is, maar jy hom graag tydens sy eksamen by Sol-Tech wil ondersteun? Delina Swart wou bitter graag vir haar seun, Nicolaas Swart, op ‘n tasbare wyse in die tyd van sy FISA-

Op 6 Februarie 2025 het 151 studente oor die verhoog ten aanskoue van vriende, familie en lektore gestap tydens hul promoveringsplegtigheid op die Sol-Tech-kampus.

Die eerste haarkappery-studente is waarskynlik al besig om hul skêre en ander toerusting vir die innamedag van 18 Februarie 2025 gereed te

Sol-Tech bied vanaf 2025 ‘n splinternuwe kwalifikasie in haarkappery aan. Die haarkappery-kwalifikasie is ‘n opwindende toevoeging tot Sol-Tech se programaanbod, waarvan onder andere IT, vroeëkinderjare ontwikkeling en ambagte deel vorm.

Rek jou brandstof só

Die sleutels van jou eerste motor voel lekker in jou hand en jy kan nie wag om kilometers op die klok te sit nie. Maar wag ‘n bietjie, ‘n studentemotor kort petrol/diesel en dít is ‘n peperduur kommoditeit.

Hou my op hoogte van Sol-Tech gebeure deur vir my die maandelikse nuusbrief te stuur

KYK SAAM

MEDIAVERKLARINGS

The current query has no posts. Please make sure you have published items matching your query.

Op 3 Maart 2022 het ’n groep van 75 dieselwerktuigkunde-, meulmaker- en elektries-studente by ‘nglansgeleentheid na die volgende fase van hul opleiding

Stuur gerus ‘n e-pos na [email protected] vir enige medianavrae

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA

VOLG ONS OP

SOSIALE MEDIA

BELANGRIKE DATUMS

  • 21 en 22 Februarie 2025
  • 12 en 13 September 2025

Keuringstoetse word elke Dinsdag* aanlyn afgelê. 

Voornemende studente moet die aansoek aanlyn op die aansoekportaal voltooi om vir die keuringstoets te registreer.

*Geen keuringstoets word op openbare vakansiedae afgelê nie.

  • 21 en 22 Februarie 2025
  • 12 en 13 September 2025

Keuringstoetse word elke Dinsdag* aanlyn afgelê. 

Voornemende studente moet die aansoek aanlyn op die aansoekportaal voltooi om vir die keuringstoets te registreer.

*Geen keuringstoets word op openbare vakansiedae afgelê nie.

FOTO’S