Dieselwerktuigkunde

Sol-Tech se beroepskwalifikasies is daarop gemik om studente nie net voor te berei om in die enorme tekort aan goed opgeleide ambagslui in Suid-Afrika te voorsien nie, maar om met die verwerwing van skaars vaardighede ‘n seker toekoms te skep.

Meer oor die program

‘n Dieselwerktuigkundige is verantwoordelik vir die voorkomende instandhouding en herstel van dieselenjins en -voertuie wat passasiersvoertuie, groot vragmotors, busse en swaar masjienerie soos hyskrane, trekkers en padskrapers mag insluit. Dieselwerktuigkundiges spesialiseer onder andere in remstelsels, ratkaste en elektroniese komponente wat uniek aan dieselaangedrewe voertuie is.

Waarin word ek opgelei?

Die instandhouding, diens, en herstel van enjins, ratkaste, ewenaars, wielsporing, foutsporing, hidrouliese stelsels, remstelsels, laers, stuurstelsels en outo-elektriese bedradingstelsels.

Watter vaardighede gaan ek met die kwalifikasie aanleer?

Studente leer die basiese herstel- en instandhoudingsteorieë, die name en funksies van motorvloeistowwe, -smeermiddels en -onderdele. Verder leer die studente ook hoe om ‘n werkswinkel se handleiding en prosedures te lees, te interpreteer en instruksies korrek uit te voer. Die studente doen ook kennis op van motorwerktuigkundige komponente en stelsels, werkswinkeltoerusting, taakinstruksies en werkkaarte.

Watter kwalifikasie behaal jy?

komponente grafika 1

Inname datums 2024

Januarie, April, Junie en Oktober.

Na suksesvolle voltooiing van teoretiese modulêre komponent.

Na suksesvolle voltooiing van teoretiese en praktiese modulêre komponente.

Meer Inligting

KOMPONENT 1:

6 maande (teoretiese opleiding).

KOMPONENT 2:

12 maande (praktiese werkswinkel opleiding).

KOMPONENT 3:

Minimum van 18 maande indiensopleiding by goedgekeurde werkgewers in relevante bedryf.

Wiskunde of tegniese wiskunde (nie geletterdheid nie) en fisiese of tegniese wetenskap op graad 11, N2, graad 12, N3 of NKR 4-vlak, geslaag met minstens 40% per vak op finale uitslae/rapport OF volledig geslaagde Sol-Tech Oorbruggingsprogram.

Meer oor die Sol-Tech Oorbruggingsprogram

KOMPONENT 1:

Ingenieurswiskunde, Ingenieurswetenskap, Ingenieurstekene, Ambagtegnologie, Studie- en Lewensvaardighede en Voertuigtegnologie.

KOMPONENT 2:

Praktiese modules word in fases opgedeel. Na afhandeling van elke fase word die gereedheid van die vlak geassesseer.

KOMPONENT 3:

Soos uiteengesit in werksplekriglyngids met logboek.

Lys van benodighede sal tydens klas bespreek word.