sol-tech logo
verskuiwing

Verskuiwing van Sol-Tech-kampus

Neem kennis dat Sol-Tech se huidige kampus te Kirkney Pretoria-Wes op 4 Desember 2020 sluit en op 1 Februarie 2021 by Duinleverikstraat 16, Monumentpark X15 sal open.


Studente sal, tensy anders deur lektore gekommunikeer, tot en met 4 Desember 2020 op die huidige kampus te Kirkney opleiding ontvang waarna klasse amptelik vanaf 1 Februarie 2021 op die nuwe kampus te Monumentpark hervat sal word.

Nog nuus