sol-tech logo

OPEDAG

Die Sol-Tech opedag is die ideale geleentheid om

met jou toekoms kennis te maak.

Sol-Tech nooi jou graag uit om deur ons uitstekende toegeruste werkwinkels te stap en met die lektore te kom gesels. Kom ervaar die kampus en unieke studentelewe – dit is ‘n belewenis!

Die volgende Sol-Tech

opedag vind in Februarie  2024 plaas.

Ons sien daarna uit om jou op kampus te verwelkom, bring al jou vrae ons help graag

Chantal Swart

Wil jy die keuringstoets tydens die opedag aflê?

Die keuringstoets kan elke Dinsdag aanlyn afgelê word.

ONTHOU: Keuringstoetse kan slegs geskryf word indien ‘n aansoek tot Beroepskwalifikasie ingedien en gekeur is.