DOEN AANSOEK

Wie is 'n bestaande gebruiker?

Het reeds 'n profiel geskep en wil weer die portaal besoek.

Persoon registreer 'n profiel vir die eerste keer

Sluit in:
Voornemende studente en hul ouers.
Registrasies vir kort kursusse.

Wie is 'n bestaande gebruiker?

Het reeds 'n profiel geskep en wil weer die portaal besoek.

Persoon registreer 'n profiel vir die eerste keer

Sluit in:
Voornemende studente en hul ouers
Registrasies vir kort kursusse

Om aansoek vir die ambagkwalifikasies te doen benodig jy die volgende:

'n Gesertifiseerde afskrif van jou hoogste kwalifikasies (dit moet ‘n finale rapport vir graad 11/N2 of graad 12/N3 wees).

'n Gesertifiseerde afskrif van jou ID.

20 minute om die aansoek aanlyn te voltooi.

BANKBESONDERHEDE: 

Rekeninghouer: Sol-Tech Opleidingsentrum

Bank: FNB; Tjekrekening

Rekeningnommer: 623 338 573 00

Tak: Centurion

Takkode: 261550

*Sol-Tech behou die reg voor om die kostes soos nodig aan te pas.

**Sol-Tech sal jou nooit versoek om van ‘n ander bankrekening gebruik te maak nie.

KNOOP JOU OOR: 

Sol-Tech het vier beroepskwalifikasie innames per jaar. Studente wat vir die inligtingstegnologie-kwalifikasie aansoek doen, kan enige tyd daarmee afskop.

Die aansoekproses kan twee weke neem om af te handel.