DOEN AANSOEK
Wie is ‘n bestaande gebruiker?
Het reeds ‘n profiel geskep en wil weer die portaal besoek.
Persoon registreer ‘n profiel vir die eerste keer
Sluit in:
- Voornemende studente en hul ouers.
- Registrasies vir kortkursusse.
Om aansoek vir die ambagkwalifikasies te doen benodig jy die volgende:
'n Gesertifiseerde afskrif van jou hoogste kwalifikasies (dit moet ‘n finale rapport vir graad 11/N2 of graad 12/N3 wees).
'n Gesertifiseerde afskrif van jou ID.
20 minute om die aansoek aanlyn te voltooi.
'n Gesertifiseerde afskrif van jou hoogste kwalifikasies (dit moet ‘n finale rapport vir graad 11/N2 of graad 12/N3 wees).
'n Gesertifiseerde afskrif van jou ID.
20 minute om die aansoek aanlyn te voltooi.
Bankbesonderhede:
Rekeninghouer: Sol-Tech Opleidingsentrum
Bank: FNB; Spaarrekening
Rekeningnommer:63 149 329 476
Tak: Centurion
Takkode: 210554
*Sol-Tech behou die reg voor om die kostes soos nodig aan te pas.
**Sol-Tech sal jou nooit versoek om van ‘n ander bankrekening gebruik te maak nie.
KNOOP JOU OOR
Sol-Tech het vier beroepskwalifikasie innames per jaar. Studente wat vir die inligtingstegnologie-kwalifikasie aansoek doen, skop elke eerste Woensdag van die maand daarmee af.
Die aansoekproses kan vier weke neem om af te handel.
AANSOEKPROSES