Elektries

Die elektries-kwalifikasie fokus op die verstaan en toepassing van gevorderde elektriese, elektroniese en PLC-beginsels, gespesialiseerde vervaardigingsprosesse asook die diensleweringproses in die bedryf- en beroepswêreld. Die studente sal die geleentheid kry om tot die gehalte en die groei van die bedryf by te dra. Die leerprogram se uitgebreide modules berei studente voor om vakvaardighede te bemeester en ook belangrike lewensvaardighede aan te leer.

Sol-Tech se beroepskwalifikasies is daarop gemik om studente nie net voor te berei om in die enorme tekort aan goed opgeleide ambagslui in Suid-Afrika te voorsien nie, maar om met die verwerwing van skaars vaardighede ‘n seker toekoms te skep.

Die unieke opleidingsmodel verseker dat studente met ‘n uitstekende teoretiese onderbou die nodige praktiese ervaring in die werkwinkels kan opdoen om daarna vir die indiensopleidingsfase hul skoene by ‘n goedgekeurde werknemer vol te staan. Sol-Tech se studente vaar goed in die industrie en werkgewers staan tou om hulle indiens te neem.

Meer oor die program

Die elektrisiënsprogram weerspieël die behoeftes van werkgewers in die huidige elektrisiteitsbedryf. Die kwalifikasie verleen aan studente toegang tot die elektrisiteitsbedryf en bied aan hulle die geleentheid om verskeie loopbaan moontlikhede in die veld te oorweeg. Studente bekom die nodige kennis en vaardighede om geleenthede by besighede in die privaat sektor na te jaag.

Waarin word ek opgelei?

Stelsels en prosesse met betrekking tot die aanwending van enkel- en driefase-elektrisiteit in die industriële en kommersiële (huishoudelike) omgewing. Studente doen ook ‘n kursus in elektronika en PLC-beheer binne die leerprogram.

Watter vaardighede gaan ek met die kwalifikasie aanleer?

Hierdie kwalifikasie fokus op die verstaan en toepassing van gevorderde elektriese, elektroniese en PLC-beginsels, gespesialiseerde vervaardigingsprosesse asook die diensleweringproses in die bedryf- en beroepswêreld. Die studente sal die geleentheid kry om tot die kwaliteit en die groei van die bedryf te dra. Die leerprogram se uitgebreide modules berei studente voor om vakvaardighede te bemeester en ook belangrike lewensvaardighede aan te leer.

Watter kwalifikasie behaal jy?

komponente grafika 1

Inname datums 2024

Januarie, April, Junie en Oktober.

Na suksesvolle voltooiing van teoretiese modulêre komponent.

Na suksesvolle voltooiing van teoretiese en praktiese modulêre komponente.

Meer Inligting

KOMPONENT 1:

6 maande (teoretiese opleiding).

KOMPONENT 2:

10 maande (praktiese werkswinkel opleiding).

KOMPONENT 3:

Minimum van 12 maande indiensopleiding by goedgekeurde werkgewers in relevante bedryf.

KOMPONENT 1:

6 maande (teoretiese opleiding).

KOMPONENT 2:

10 maande (praktiese werkswinkel opleiding).

KOMPONENT 3:

Minimum van 12 maande indiensopleiding by goedgekeurde werkgewers in relevante bedryf.

Wiskunde of tegniese wiskunde (nie geletterdheid nie); fisiese en tegniese wetenskap graad 11, N2, graad 12, N3 of NKR 4-vlak, geslaag met minstens 40% per vak op finale uitslae/rapport OF volledig geslaagde Sol-Tech Oorbruggingsprogram.

Meer oor die Sol-Tech Oorbruggingsprogram

KOMPONENT 1:

Ingenieurswiskunde, Ingenieurswetenskap, Ingenieurstekene (insluitend CAD), Ambagtegnologie, Studie- en Lewensvaardighede en Gereedskapmakertegnologie.

KOMPONENT 2:

Praktiese modules word in fases opgedeel. Na afhandeling van elke fase word die gereedheid van die vlak geassesseer.

KOMPONENT 3:

Soos uiteengesit in werksplekriglyngids met logboek.

Lys van benodighede sal tydens klas bespreek word.
komponente grafika 1

Inname datums 2024

Januarie, April, Junie en Oktober.

Na suksesvolle voltooiing van teoretiese modulêre komponent.

Na suksesvolle voltooiing van teoretiese en praktiese modulêre komponente.

Meer Inligting

KOMPONENT 1:

6 maande (teoretiese opleiding).

KOMPONENT 2:

12 maande (praktiese werkswinkel opleiding).

KOMPONENT 3:

Minimum van 18 maande indiensopleiding by goedgekeurde werkgewers in relevante bedryf.