Oorbruggingsprogram

Sol-Tech se oorbruggingsprogram is uniek aan die instelling en word aangebied om individue wat nie aan die toelatingsvereistes vir ‘n beroepskwalifikasie voldoen nie, met die nodige kwalifikasie toe te rus om toegang tot tegniese opleiding te kan kry.

Meer oor die program

Voornemende studente kan die oorbruggingsprogram aanlyn deur ‘n voltyds of deeltydse opleidingsmodel voltooi. Die oorbruggingsprogram word slegs aanlyn aangebied sonder enige kontaksessies. Elektroniese sessies word aan die studente beskikbaar gemaak om te kyk. Voornemende studente sonder enige tegniese agtergrond kan na suksesvolle evaluering die program deurloop om sodoende toelating tot die beroepskwalifikasies te kry, of hy/sy kan reeds tydens hul sekondêre skoolfase (gr 11/12) die nodige tegniese onderbou bekom deur die program te voltooi.

Die suksesvolle voltooiing van die oorbruggingsprogram word, soos by verskeie openbare en privaat tersiêre instellings, as aanduiding van die voornemende student se vermoë gebruik om die tegniese en/of beroepskwalifikasies wat deur Sol-Tech aangebied word, suksesvol te kan voltooi.

Hierdie oorbruggingsprogram word uitsluitlik vir studente wat beoog om by Sol-Tech ‘n beroepskwalifikasie te volg bedoel en bied dus slegs oorbrugging vir studies by Sol-Tech. Die oorbruggingsprogram het nie ten doel om ‘n leerder se matriekpunte so te verbeter om by ‘n ander instelling toegelaat te word nie.

Waarin word ek opgelei?

Studente leer die basiese beginsels van spesifieke voorgeskrewe vakke soos wiskunde, wetenskap en inleiding tot ambagstudies.

Inname datums 2024

  • Januarie  
  • Mei 
  • Oktober
  • Januarie 
  • Mei
  • 31 Januarie tot 5 Mei
  • 16 Mei tot 11 Augustus
  • 31 Januarie tot 14 Julie
  • 16 Mei tot 26 Oktober

Meer Inligting

  • Tydsduur

    • 3 maande voltyds aanlyn.
    • 6 maande deeltyds aanlyn.
  • Toelatingsvereistes

    • Graad 11, ‘n N2, graad 12, ‘n N3 of NKR 4-vlak, geslaag op finale uitslae/rapport.
    • Student beskik nie oor (Tegnies) Wiskunde en (Tegnies) Wetenskap  nie of het minder as 40% vir een of al twee vakke behaal.
    • Indien enige van die drie vakke tydens oorbrugging nie geslaag word nie, kan die student in die volgende inname dit her (slegs een herhaal-poging word toegelaat). Sou die student die 2de keer druip, dan druip die student die hele oorbruggingsprogram.
    • Die student ontvang oriëntering via Zoom en skryf toetse en eksamens aanlyn of tuis onder beheerde toesighouding deur middel van die Invigilator-toepassing.
    • Om die oorbruggingsprogram suksesvol te voltooi, moet die student al die voorgeskrewe vakke met ‘n finale punt van ten minste 50% slaag. Die oorbruggingsprogram verseker dat studente aan die minimum vereistes vir toelating tot Tegniese beroepskwalifikasies deur die gehaltebeheerliggaam (QCTO en die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding) voldoen.
  • Modules

  • Ingenieurswiskunde, Ingenieurswetenskap en Inleiding tot Ambagstudies.

  • Lys van benodighede

  • Die lys van benodighede sal tydens klas bespreek word.

    • Pen, potlood en notaboeke.
    • 3 x individuele vaklêers.
    • Toegang tot ‘n rekenaar of tablet met internettoegang en data word benodig.
    • ‘n Slimfoon vir die gebruik van die Invigilator-toepassing.
  • 3 maande voltyds aanlyn.
  • 6 maande deeltyds aanlyn.
  • Graad 11, ‘n N2, graad 12, ‘n N3 of NKR 4-vlak, geslaag op finale uitslae/rapport.
  • Student beskik nie oor (Tegnies) Wiskunde en (Tegnies) Wetenskap  nie of het minder as 40% vir een of al twee vakke behaal.
  • Indien enige van die drie vakke tydens oorbrugging nie geslaag word nie, kan die student in die volgende inname dit her (slegs een herhaal-poging word toegelaat). Sou die student die 2de keer druip, dan druip die student die hele oorbruggingsprogram.
  • Die student ontvang oriëntering via Zoom en skryf toetse en eksamens aanlyn of tuis onder beheerde toesighouding deur middel van die Invigilator-toepassing.
  • Om die oorbruggingsprogram suksesvol te voltooi, moet die student al die voorgeskrewe vakke met ‘n finale punt van ten minste 50% slaag. Die oorbruggingsprogram verseker dat studente aan die minimum vereistes vir toelating tot Tegniese beroepskwalifikasies deur die gehaltebeheerliggaam (QCTO en die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding) voldoen.

Ingenieurswiskunde, Ingenieurswetenskap en Inleiding tot Ambagstudies.

Die lys van benodighede sal tydens klas bespreek word.

  • Pen, potlood en notaboeke.
  • 3 x individuele vaklêers.
  • Toegang tot ‘n rekenaar of tablet met internettoegang en data word benodig.
  • ‘n Slimfoon vir die gebruik van die Invigilator-toepassing.
  • 3 maande voltyds aanlyn
  • 6 maande deeltyds aanlyn
  • Graad 11, ‘n N2, graad 12, ‘n N3 of NKR 4-vlak, geslaag op finale uitslae/rapport.
  • Student beskik nie oor (Tegnies) Wiskunde of (Tegnies) Wetenskap nie of het minder as 40% vir een of al 3 vakke behaal.
  • Indien enige van die drie vakke tydens oorbrugging nie geslaag word nie, kan die student in die volgende inname dit her. Sou die student die 2de keer druip, dan druip die student die hele oorbruggingsprogram. Die student kwalifiseer dan eers die volgende akademiese jaar weer om van nuuts af aansoek te doen vir die oorbruggingsprogram. Die student ontvang oriëntering via Zoom en skryf toetse en eksamens aanlyn of tuis onder beheerde toesighouding deur middel van die Invigilator-toepassing.
  • Ten einde die oorbruggingsprogram suksesvol te voltooi, moet die student al die voorgeskrewe vakke met ‘n finale punt van ten minste 50% slaag. Die oorbruggingsprogram verseker dat studente aan die minimum vereistes vir toelating tot Tegniese beroepskwalifikasies deur die gehaltebeheerliggaam (QCTO en die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding) voldoen.
  • Ingenieurswiskunde, Ingenieurswetenskap, Inleiding tot Ambagstudies.
  • Lys van benodighede sal tydens klas bespreek word. Toegang tot ‘n rekenaar of tablet met internettoegang, data en ‘n e-posadres word benodig. ‘n Slimfoon vir gebruik van Invigilator-toepassing.

Meer oor Sol-Tech se studierigtings

Ek wil meer oor Sol-Tech se studentelewe lees

Meer oor Sol-Tech se studierigtings

Ek wil meer oor Sol-Tech se studentelewe lees

Skop jou studies by Sol-Tech af, doen vandag aansoek.