NUUS EN GEBEURE
SOL-TECH IN DIE NUUS
Sol-Tech oudstudent, ons wil graag met jou kontak maak!
Of jy elke dag die hobbelrige pad na die Maliestraatkampus aangedurf het of die splinternuwe Monumentparkkampus meegemaak het, jy bly deel van Sol-Tech se suksesverhaal
Wenner van #JongYster-kompetisie aangekondig
Lohan Möller is, ná weke se ywerige voorbereiding, uitdagende toetse en streng onderhoude, as die wenner van Solidariteit se #JongYster vir 2025
#JonYsters ding mee om top 5
Die #JongYster-ambagresies het Sol-Tech se topstudente uitgedaag om hul tegniese vaardighede, deursettingsvermoë en kreatiwiteit tydens die Ambagdag 2025 te toon.
Is jy reg vir ambagdag?
Ambagdag vind hierdie jaar op 15 Maart 2025 plaas en beloof om 'n wonderlike geleentheid te wees!

Mediaverklarings
Sol-Tech brug word in gebruik geneem              Â
Die bekende gesegde, bou ‘n brug en kom daar oor, het hierdie week letterlik op die Sol-Tech-kampus vergestalting gekry. Dit volg nadat die 40 m lange Sol-Tech voetgangerbrug se dele verlede jaar tussen 5-8 Desember eers langs die pad aanmekaargesit is
Sol-Tech uitgeknip vir nuwe haarkapperykwalifikasie
Sol-Tech het op 28 Oktober 2024, tydens ‘n funksie op sy kampus in Monumentpark, aangekondig dat haarkappery vanaf Februarie 2025 op die
Sol-Tech stel Vroeëkinderjare Ontwikkeling-kwalifikasie bekend
Sol-Tech het op 7 Mei 2024 sy Vroeëkinderjare Ontwikkeling (VKO)-kwalifikasie tydens ‘n funksie by Sol-Tech se kampus in Monumentpark bekendgestel en aangekondig dat die eerste studente reeds einde Junie 2024 met die kwalifikasie kan wegspring.
Sol-Tech en Kanton stel eie koshuis bekend
Sol-Tech en Kanton het op 23 Februarie 2024 amptelik die koshuis vir Sol-Tech-studente op die bouperseel in Monumentpark in Pretoria bekendgestel. Hierdie
Sol-Tech brug word in gebruik geneem              Â
Die bekende gesegde, bou ‘n brug en kom daar oor, het hierdie week letterlik op die Sol-Tech-kampus vergestalting gekry. Dit volg nadat die 40 m lange Sol-Tech voetgangerbrug se dele verlede jaar tussen 5-8 Desember eers langs die pad aanmekaargesit is
Sol-Tech uitgeknip vir nuwe haarkapperykwalifikasie
Sol-Tech het op 28 Oktober 2024, tydens ‘n funksie op sy kampus in Monumentpark, aangekondig dat haarkappery vanaf Februarie 2025 op die
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA
KYK SAAM
Sol-Tech Youtube kanaal
Add some content for each one of your videos, like a description, transcript or external links.To add, remove or edit tab names, go to Tabs.
Belangrike datums
- 21 en 22 Februarie 2025
- 12 en 13 September 2025
Keuringstoetse word elke Dinsdag* aanlyn afgelê.Â
Voornemende studente moet die aansoek aanlyn op die aansoekportaal voltooi om vir die keuringstoets te registreer.
*Geen keuringstoets word op openbare vakansiedae afgelê nie.
-
Opedae
-
- 13 en 14 September 2024
-
Keuringstoets