Meulmaker
Meulmakers is spesialis persone in die industrie aangesien hulle bogemiddelde kennis van meganiese sowel as elektriese stelsels en industriële masjinerie besit.
Sol-Tech se beroepskwalifikasies is daarop gemik om studente nie net voor te berei om in die enorme tekort aan goed opgeleide ambagslui in Suid-Afrika te voorsien nie, maar om met die verwerwing van skaars vaardighede ‘n seker toekoms te skep.
Die unieke opleidingsmodel verseker dat studente met ‘n uitstekende teoretiese onderbou die nodige praktiese ervaring in die werkwinkels kan opdoen om daarna vir die indiensopleidingsfase hul skoene by ‘n goedgekeurde werknemer vol te staan. Sol-Tech se studente vaar goed in die industrie en werkgewers staan tou om hulle indiens te neem.
Meer oor die program
‘n Meulmaker fokus op die herstel en installering van meganiese masjinerie en toerusting wat elektries aangedryf of beheer word. Hierdie stelsel kan ook met kontrole- en inligtingstegnologie geïntegreer word.
Alhoewel die beroep meer elektries van aard is, word die tegnici ook op meganiese gebied aangestel. Die uitoefening van die beroep behels die opstel, installeer en herstel van ratkasgedrewe motors en -toerusting wat in ‘n fabrieksopset gebruik word soos vir die verskuiwing van groot en ongemakliketoerusting, asook die vervanging van sodanige toerusting.
Die meulmaker-kwalifikasie rus studente uitstekend vir die vervaardigings- en produksiebedryf (gekenmerk deur tegnologies gesofistikeerde outomatiese stelsels wat van meganika, elektronika en elektriese ingenieurswese gebruik maak) toe.
Waarin word ek opgelei?
Meganiese stelsels en prosesse met betrekking tot laers, ratkaste, remstelsels, pompstelsels, aandrywings, asbelyning, pneumatia en hidroulika. Verder word stelsels en prosesse met betrekking tot die aanwending van enkel- en driefasetoevoer in die kommersiële (huishoudelike) en industriële omgewing ook behandel. Studente doen ook ‘n kursus in elektronika en PLC-beheer binne die leerprogram.
Hoewel meulmakers elektriese toetsapparaat soos multimeters en osilliskope gebruik, het hulle ook ‘n verskeidenheid ander gereedskap waarmee hulle dinge soos ratkaste, pompe, hidroulisiese -en pneumatiese stelsels en vele meer moet uitmekaarhaal, regmaak en weer aanmekaar moet sit.
Watter vaardighede gaan ek met die kwalifikasie aanleer?
‘n Meulmaker installeer, herstel en onderhou masjinerie in fabrieke, konstruksie persele en kragopwekkings- en ander aanlegte.
“Programmable Logic Control” -kennis word gebruik om foutsporing op ingewikkelde geoutomatiseerde sisteme in die industrie te doen.
Watter kwalifikasie behaal jy?
- Beroepsertifikaat: Meulmaker
- NKR-vlak 4, 697 krediete
- SAQA ID: 947585. QCTO Kurrikulumdokument: 671202000.
- Beroepsertifikaat, Artikel 26D (Rooiseël).
- Akkreditasie: QCTO No: SDP 1220/17/033/070621-1986.
Inname datums 2025
-
KOMPONENT 1
-
Januarie, April, Junie en Oktober.
-
KOMPONENT 2
-
Na suksesvolle voltooiing van teoretiese modulêre komponente.
-
KOMPONENT 3
-
Na suksesvolle voltooiing van teoretiese en praktiese modulêre komponente.
Januarie, April, Junie en Oktober.
Na suksesvolle voltooiing van teoretiese modulêre komponente.
Na suksesvolle voltooiing van teoretiese en praktiese modulêre komponente.
Meer Inligting
-
Tydsduur
-
KOMPONENT 1:
6 maande (teoretiese opleiding).
KOMPONENT 2:
13 maande (praktiese werkswinkel opleiding).
KOMPONENT 3:
Minimum van 20 maande indiensopleiding by goedgekeurde werkgewers in relevante bedryf.KOMPONENT 1:
6 maande (teoretiese opleiding).
KOMPONENT 2:
13 maande (praktiese werkswinkel opleiding).
KOMPONENT 3:
Minimum van 20 maande indiensopleiding by goedgekeurde werkgewers in relevante bedryf. -
Toelatingsvereistes
-
KOMPONENT 1:
Wiskunde of tegniese wiskunde (nie geletterdheid nie) en fisiese of tegniese wetenskap op graad 11, N2, graad 12, N3 of NKR 4-vlak, geslaag met minstens 40% per vak op finale uitslae/rapport OF Volledig geslaagde Sol-Tech Oorbruggingsprogram.
KOMPONENT 2:
Na suksesvolle voltooiing van teoretiese modulêre komponente.
KOMPONENT 3:
Na suksesvolle voltooiing van teoretiese en praktiese modulêre komponente.KOMPONENT 1:
Wiskunde of tegniese wiskunde (nie geletterdheid nie) en fisiese of tegniese wetenskap op graad 11, N2, graad 12, N3 of NKR 4-vlak, geslaag met minstens 40% per vak op finale uitslae/rapport OF Volledig geslaagde Sol-Tech Oorbruggingsprogram.
KOMPONENT 2:
Na suksesvolle voltooiing van teoretiese modulêre komponente.
KOMPONENT 3:
Na suksesvolle voltooiing van teoretiese en praktiese modulêre komponente. -
Modules
-
KOMPONENT 1:
Ingenieurswiskunde, Ingenieurswetenskap, Ingenieurstekene (insluitend CAD), Ambagtegnologie, Studie- en Lewensvaardighede, Elektrotegnologie en Meganiese tegnologie.
KOMPONENT 2:
Praktiese modules word in fases opgedeel. Na afhandeling van elke fase word die gereedheid van die vlak geassesseer.
KOMPONENT 3:
Soos uiteengesit in werksplekriglyngids met logboek.KOMPONENT 1:
Ingenieurswiskunde, Ingenieurswetenskap, Ingenieurstekene (insluitend CAD), Ambagtegnologie, Studie- en Lewensvaardighede, Elektrotegnologie en Meganiese tegnologie.
KOMPONENT 2:
Praktiese modules word in fases opgedeel. Na afhandeling van elke fase word die gereedheid van die vlak geassesseer.
KOMPONENT 3:
Soos uiteengesit in werksplekriglyngids met logboek. -
Lys van benodighede
-
Lys van benodighede sal tydens klas bespreek word.