Gereedskapmaker

Gereedskapmakers is hoogs gespesialiseerde ambagslui wat in staat is om ‘n doelspesifieke gereedskapstuk of matrys uit roumateriaal, teen fyn toleransies, te vervaardig om sodoende die koste van vervaardiging van massaproduksiekomponente tot die minimum te beperk.

Die unieke opleidingsmodel verseker dat studente met ‘n uitstekende teoretiese onderbou die nodige praktiese ervaring in die werkwinkels kan opdoen om daarna vir die indiensopleidingsfase hul skoene by ‘n goedgekeurde werknemer vol te staan. Sol-Tech se studente vaar goed in die industrie en werkgewers staan tou om hulle indiens te neem.

Meer oor die program

Die ambag van gereedskapmaker stel gekwalifiseerde persone in staat om te beplan en te ontwerp om sodoende op die mees kostedoeltreffende metode hoëkwaliteit-setmate en -matryse te vervaardig wat vir die vervaardiging van massaproduksiekomponente gebruik kan word, met inbegrip van die motorbedryf, ingenieursbedrywe en presisie-inspuitvorming vir die voedselbedryf.

Waarin word ek opgelei?

Gevorderde handvaardighede asook stelsels en vervaardigingsprosesse met betrekking tot die gebruik van CNC-draaibank, CNC-freesmasjiene, slypmasjiene, boormasjiene, vonk-erosiemasjiene en plastiekinspuit-vormgietmasjiene.

Watter vaardighede gaan ek met die kwalifikasie aanleer?

Gereedskapmakers vervaardig presisie gereedskap en werk met metale, allooie en materiale om gietstukke en gietvorms te ontwerp en te vervaardig. Gereedskapmakers werk met handgereedskap en mag ook groot gerekenariseerde toerusting of CNC Masjinerie gebruik in die vervaardiging van toerusting en gereedskap.

Watter kwalifikasie behaal jy?

komponente grafika 1

Inname datums 2025

Januarie, April, Junie en September

Na suksesvolle voltooiing van teoretiese modulêre komponente.

Na suksesvolle voltooiing van teoretiese en praktiese modulêre komponente.

Meer Inligting

KOMPONENT 1:

Opleiding geskied aaneenlopend oor ‘n tydperk van 21 maande (indiensopleiding uitgesluit): 6 maande (teoretiese opleiding)

KOMPONENT 2:

15 maande (praktiese werkswinkel opleiding)

KOMPONENT 3:

Minimum van 12 maande indiensopleiding by goedgekeurde werkgewers in relevante bedryf

Wiskunde of tegniese wiskunde (nie geletterdheid nie); fisiese of tegniese wetenskap en IGO op graad 11, N2, graad 12, N3 of NKR 4-vlak, geslaag met minstens 40% per vak op finale uitslae/rapport OF Volledig geslaagde Sol-Tech Oorbruggingsprogram

Ingenieurswiskunde, Ingenieurswetenskap, Ingenieurstekene (insluitend CAD), Ambagtegnologie, Studie- en Lewensvaardighede en Gereedskapmakertegnologie.

KOMPONENT 2:

Praktiese modules word in fases opgedeel. Na afhandeling van elke fase word die gereedheid van die vlak geassesseer.

KOMPONENT 3:

Soos uiteengesit in werksplekriglyngids met logboek.

Lys van benodighede sal tydens klas bespreek word.
komponente grafika 1

Inname datums 2025

Januarie, April, Junie en Oktober.