Megatronika
Megatroniese tegnici vorm die skakel tussen meganika en elektronika.
Sol-Tech se beroepskwalifikasies is daarop gemik om studente nie net voor te berei om in die enorme tekort aan goed opgeleide ambagslui in Suid-Afrika te voorsien nie, maar om met die verwerwing van skaars vaardighede ‘n seker toekoms te skep.
Die unieke opleidingsmodel verseker dat studente met ‘n uitstekende teoretiese onderbou die nodige praktiese ervaring in die werkwinkels kan opdoen om daarna vir die indiensopleidingsfase hul skoene by ‘n goedgekeurde werknemer vol te staan. Sol-Tech se studente vaar goed in die industrie en werkgewers staan tou om hulle indiens te neem.
Meer oor die program
Die doel van die kwalifikasie is om studente in staat te stel om geïntegreerde industriële sisteme te herstel en in stand te hou. Die fokus van megatronika is om vervaardiging en ander prosesse te outomatiseer deur presisie meganiese en elektriese komponente met sensors en aandrywers te kombineer. Outomatisasie vind plaas deur die gebruik van programmeerbare toestelle, rekenaars, netwerke en kommunikasie-en-beheerstelsels wat funksioneer deur inligting te versamel en te verwerk. Megatroniese sisteme sluit rekenaar geïntegreerde vervaardiging, montering, prosessering, verpakking in, asook energiegenerering en industriële robotte.
TWEE OPSIES BESKIKBAAR:
Versnelde leerprogram (kredietoordrag en gevolglike versnelde leer vir studente wat reeds ‘n Meulmaker-kwalifikasie voltooi het. In hierdie geval voltooi die student slegs die elektroniese, netwerk, logika en datasisteem komponente vir spesialisering).

Volledige leerprogram (die volle kwalifikasie word van meet af voltooi)
Waarin word ek opgelei?
Studente leer die bou, installering, diens en instandhouding van elektriese, pneumatiese, hidrouliese en meganiese samestellings en stelsels. Dit sluit die installering en toetsing van hardeware- en sagtewarekomponente in. Hulle stel megatroniese stelsels in werking, bedryf toerusting, programmeer en onderhou stelsels. Hulle monteer verskeie samestellings en komponente en doen die relevante aanpassings. Die opleiding is intens en gevarieerd.
Watter vaardighede gaan ek met die kwalifikasie aanleer?
Megatroniese tegnikuste installeer, onderhou, diagnoseer en herstel megatroniese sisteme en komponente met die doel om minimale onderbrekings in sisteemfunksionering te verseker. Die kompleksiteit van toerusting en sisteme vereis dat studente die essensiële aspekte van drie ambagsrigtings, naamlik elektrisiën, meulmaker en passer en draaier kombineer. Individue sal kennis en vaardighede opdoen in die werking, installering en programmering van elektroniese komponente, vloeidiagramme, foutsporing, meganiese ontwerp, installering en monitering, asook die programmering van netwerke, logikabeheerders en die ontleding van datasisteme.
Watter kwalifikasie behaal jy?
- Beroepsertifikaat: Megatroniese Tegnikus
- NKR-vlak 5, 923 krediete
- SAQA ID: 671203. QCTO Kurrikulumdokument: 671203000.
- Beroepsertifikaat, Artikel 26D (Rooiseël).
- Akkreditasie: QCTO No: SDP 1220/17/033/070621-1986.
Inname datums 2025
Versnelde leerprogram:
Geen (student verwerf eers meulmaker-kwalifikasie).
Volledige program
Januarie, April, Junie en September.
Versnelde leerprogram:
Geen (student verwerf eers meulmaker-kwalifikasie)
Volledige program:
April, Junie en Oktober
Versnelde leerprogram:
Januarie, Mei, Julie en Oktober
Volledige program
Na suksesvolle voltooiing van geïntegreerde teorie en praktiese modulêre komponente.

Meer Inligting
Versnelde program
KOMPONENT 1:
Geen
KOMPONENT 2:
Opleiding geskied aaneenlopend oor ‘n tydperk van 11 maande (indiensopleiding uitgesluit).
KOMPONENT 3:

Bewys van opleiding en/of kwalifisering vir Meulmaker- ambag.

Praktiese modules word in fases opgedeel. Na afhandeling van elke fase word die gereedheid van die vlak geassesseer.

- Lys van gereedskap word voor inname gestuur.
- Koste van gereedskapkis is vir eie rekening.
- PPE-klere word aan studente verskaf.

Volledige leerprogram
KOMPONENT 1:
6 maande (teoretiese opleiding).
KOMPONENT 2:
24 maande (praktiese werkswinkel opleiding).

Wiskunde of tegniese wiskunde (nie geletterdheid nie) en fisiese of tegniese wetenskap op graad 12, N3 of NKR 4-vlak, geslaag met minstens 40% per vak op Nasionale Senior Sertifikaat OF volledig geslaagde Sol-Tech Oorbruggingsprogram en ‘n geslaagde Matriek Sertifikaat.
KOMPONENT 2:
Na suksesvolle voltooiing van teoretiese modulêre komponente.
KOMPONENT 3:
Studente wat nie aan Sol-Tech se toelatingsvereistes voldoen en eers die oorbruggingsprogram moet voltooi, voldoen nie aan die nodige vereistes vir dié kwalifikasie nie en kan daarom nie vir dié program aansoek doen nie. Daardie studente mag wel eers die Meulmaker-kwalifikasie voltooi en daarna aansoek vir toelating tot die versnelde Megatronika-program doen.

Ingenieurswiskunde, Ingenieurswetenskap, Ingenieurstekene, Ambagtegnologie, Studie- en Lewensvaardighede, Elektrotegnologie, Meganiese tegnologie en Megatroniese tegnologie.

Lys van benodighede sal tydens klas bespreek word.
KOMPONENT 2:
- Lys van gereedskap word voor inname gestuur.
- Koste van gereedskapkis is vir eie rekening.
- PPE-klere word aan studente verskaf

Versnelde program:

Volledige leerprogram: