NUUS EN GEBEURE
SOL-TECH IN DIE NUUS
Movember op kampus is ‘n snorerige storie
November=Movember! Movember is ‘n jaarlikse gebeurtenis, net soos Borskanker bewustheidsmaand in Oktober vir alle dames, wanneer dapper en onbaatsugtige mans regoor die wêreld vir die maand spesifiek 'n snor groei, en vroue opstaan om hulle te ondersteun.
Afrikaanse privaat hoëronderwysinstellings stuur navorsingsveldtog vir ouers van stapel
Akademia, Bo-Karoo Opleiding en Sol-Tech het kragte saamgespan en ʼn nasionale ouerveldtog van stapel gestuur.
Sol-Tech-projek ten bate van Wollies
Wat kan ‘n gewig van 198 kg (gesamentlik) honde- en katkos doen? Dit kan help om 700 honde en 400 katte - wat weggegooid, vergete, verwaarloosd en mishandeld agterweë gelaat is - se pensies vir 2 dae vol te maak. Dit is gelykstaande aan 5 groot wieletjie-asblikke vol korrels wat elke dag proporsioneel aan al die diere uitgedeel word.
Sol-Tech IT ontvang internasionale toekenning
Sol-Tech is op 12 Oktober 2023 tydens CompTIA (the Computing Technology Industry Association) se Africa Awards 2023 met die toekenning as die beste nuweling van die jaar gekroon.

Mediaverklarings
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA
KYK SAAM
Sol-Tech Youtube kanaal
Add some content for each one of your videos, like a description, transcript or external links.To add, remove or edit tab names, go to Tabs.
Belangrike datums
- 21 en 22 Februarie 2025
- 12 en 13 September 2025
Keuringstoetse word elke Dinsdag* aanlyn afgelê.Â
Voornemende studente moet die aansoek aanlyn op die aansoekportaal voltooi om vir die keuringstoets te registreer.
*Geen keuringstoets word op openbare vakansiedae afgelê nie.
-
Opedae
-
- 13 en 14 September 2024
-
Keuringstoets