NUUS EN GEBEURE
SOL-TECH IN DIE NUUS
Sol-Tech Vonkfees pret en plesier
Wat maak die jaarlikse Sol-Tech Vonkfees lekker? Is dit die swoeg en sweet aan die vooraf bou van die kaskarre; die kaskarwedren op die dag self; die kameraadskap en studentepret of die saamwerk vir ‘n goeie doel? Dis alles saam!
Sol-Tech rugbyspan dra wen aan oorlede vriend op
Op Saterdag 26 Augustus het die Sol-Tech-rugbyspan tydens die Jozi 10-toernooi met een doel voor oë op die veld uitgedraf: Om die wedstryd aan hul groot vriend en klasmaat, wyle JD van den Berg, op te dra.Â
#JongYster wenner ‘n voorslag student
Solidariteit Jongwerkende het vanjaar vir die eerste maal in samewerking met die Solidariteit Ambagnetwerk die #JongYster toekenning, spesifiek ten opsigte van Sol-Tech studente, die lig laat sien.
Sol-Tech personeellid ontvang #JouYster toekenning
Op 20 Julie 2023 het Solidariteit se Ambagnetwerk weer die JouYster-kompetisie wenners aangekondig en het Sol-Tech se eie Henk Blignaut met die 2de plek weggestap.

Mediaverklarings
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA
KYK SAAM
Sol-Tech Youtube kanaal
Add some content for each one of your videos, like a description, transcript or external links.To add, remove or edit tab names, go to Tabs.
Belangrike datums
- 21 en 22 Februarie 2025
- 12 en 13 September 2025
Keuringstoetse word elke Dinsdag* aanlyn afgelê.Â
Voornemende studente moet die aansoek aanlyn op die aansoekportaal voltooi om vir die keuringstoets te registreer.
*Geen keuringstoets word op openbare vakansiedae afgelê nie.
-
Opedae
-
- 13 en 14 September 2024
-
Keuringstoets