NUUS EN GEBEURE

SOL-TECH IN DIE NUUS

Stephen Sutherland is ‘n meulmaker-student by Sol-Tech wat op die skietbaan sy visier instel en kolskoot kan skiet.

Oorweeg jy ‘n loopbaan as sweiser? Wonder jy waarmee presies ‘n sweiser hom besig hou?

IT verseker jou toekoms van werk

Inligtingstegnologie is orals. Kyk jy rondom jou kan jy amper nie die wêreld van werk (en jou persoonlike lewe) daarsonder indink nie.

In Maart vier ons Nasionale Ambagsdag en bedank ons graag elke ambagsman/vrou wat roepingsgetrou hul werk doen en so ‘n verskil maak. Ambagslui het deur die eeue 'n baie belangrike rol in die ontwikkelingsgeskiedenis van Suid-Afrika gespeel.

Mediaverklarings

The current query has no posts. Please make sure you have published items matching your query.

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA

Belangrike datums

  • 21 en 22 Februarie 2025
  • 12 en 13 September 2025

Keuringstoetse word elke Dinsdag* aanlyn afgelê. 

Voornemende studente moet die aansoek aanlyn op die aansoekportaal voltooi om vir die keuringstoets te registreer.

*Geen keuringstoets word op openbare vakansiedae afgelê nie.

  • Opedae

    • 13 en 14 September 2024
  • Keuringstoets

  • Keuringstoetse word elke Dinsdag* aanlyn afgelê. 