NUUS EN GEBEURE
SOL-TECH IN DIE NUUS
Sol-Tech se hart klop warm vir CANSA
Op 28 Februarie 2025 het die Sol-Tech studenteraad vir die eerste keer ‘n “Vrydag Vasbyt” ten bate van CANSA aangebied.
Dis Afrikaans by Sol-Tech
Op 21 Februarie 2025 word Internasionale Moedertaaldag wêreldwyd gevier. Ook by Sol-Tech is hierdie dag belangrik: Die Sol-Tech-plaas is immers al vir baie jare trots Afrikaans, in elke aspek van die woord.
Sol-Tech brug word in gebruik geneem
Die bekende gesegde, bou ‘n brug en kom daar oor, het hierdie week letterlik op die Sol-Tech-kampus vergestalting gekry. Dit volg nadat die 40 m lange Sol-Tech voetgangerbrug se dele verlede jaar tussen 5-8 Desember eers langs die pad aanmekaargesit is
Sol-Tech-studente stap trots oor die verhoog
Op 6 Februarie 2025 het 151 studente oor die verhoog ten aanskoue van vriende, familie en lektore gestap tydens hul promoveringsplegtigheid op die Sol-Tech-kampus.

Mediaverklarings
Afrikaanse privaat hoëronderwysinstellings stuur navorsingsveldtog vir ouers van stapel
Akademia, Bo-Karoo Opleiding en Sol-Tech het kragte saamgespan en ʼn nasionale ouerveldtog van stapel gestuur.
Sol-Tech IT ontvang internasionale toekenning
Sol-Tech is op 12 Oktober 2023 tydens CompTIA (the Computing Technology Industry Association) se Africa Awards 2023 met die toekenning as die beste nuweling van die jaar gekroon.
Sol-Tech betree nuwe era met toevoeging van IT-opleiding
Sol-Tech kondig met trots aan dat die instelling in 2023 sy opleidingsaanbod vergroot deur inligtingstegnologie-opleiding by die bestaande ambagsopleiding te voeg. Sol-Tech
Outo-elektries vanaf Oktober 2022 by Sol-Tech aangebied
Sol-Tech voeg vanaf Oktober 2022 ʼn kraakvars gehaltekwalifikasie by sy leeraanbod. Dit volg nadat daar onlangs goedkeuring vanaf die Gehaltebeheerraad vir Ambagte
Sol-Tech het op 7 Mei 2024 sy Vroeëkinderjare Ontwikkeling (VKO)-kwalifikasie tydens ‘n funksie by Sol-Tech se kampus in Monumentpark bekendgestel en aangekondig dat die eerste studente reeds einde Junie 2024 met die kwalifikasie kan wegspring.
Sol-Tech en Kanton stel eie koshuis bekend
Sol-Tech en Kanton het op 23 Februarie 2024 amptelik die koshuis vir Sol-Tech-studente op die bouperseel in Monumentpark in Pretoria bekendgestel. Hierdie
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA
KYK SAAM
Sol-Tech Youtube kanaal
Add some content for each one of your videos, like a description, transcript or external links.To add, remove or edit tab names, go to Tabs.
Belangrike datums
- 21 en 22 Februarie 2025
- 12 en 13 September 2025
Keuringstoetse word elke Dinsdag* aanlyn afgelê.
Voornemende studente moet die aansoek aanlyn op die aansoekportaal voltooi om vir die keuringstoets te registreer.
*Geen keuringstoets word op openbare vakansiedae afgelê nie.
-
Opedae
-
- 13 en 14 September 2024
-
Keuringstoets