NUUS EN GEBEURE

SOL-TECH IN DIE NUUS

Plaastoer: Die Sol-Tech-panele

Die beduidende rol wat ambagslui deur die geskiedenis in die vooruitgang van Suid-Afrika gespeel het, is in verskeie areas op die Sol-Tech-kampus

Die eerste SIT (Sol-Tech Inligtingstegnologie-studente) het ook tydens die funksie hul sertifikate ontvang.

Plaastoer: Ons Bou-standbeeld

Die Sol-Tech-kampus is ryk aan simboliek en herinner aan ‘n plaashuis van ouds. Die Ons Bou-standbeeld staan in die Werf (die bymekaarkomplek vir die studente)

ʼn #JongYster is ʼn hardwerkende ambagstudent wat nie terugstaan vir ʼn uitdaging nie, wat oplossingsgedrewe is en uitnemendheid toon in hul prestasies, vaardighede, gesindheid en toewyding. ʼn #JongYster presteer nie net akademies nie, maar neem deel aan ander kampusaktiwiteite en ondersteun medestudente waar hulle kan.

Mediaverklarings

The current query has no posts. Please make sure you have published items matching your query.

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA

Belangrike datums

  • 21 en 22 Februarie 2025
  • 12 en 13 September 2025

Keuringstoetse word elke Dinsdag* aanlyn afgelê. 

Voornemende studente moet die aansoek aanlyn op die aansoekportaal voltooi om vir die keuringstoets te registreer.

*Geen keuringstoets word op openbare vakansiedae afgelê nie.

  • Opedae

    • 13 en 14 September 2024
  • Keuringstoets

  • Keuringstoetse word elke Dinsdag* aanlyn afgelê. 