Wat kan ‘n gewig van 198 kg (gesamentlik) honde- en katkos doen? Dit kan help om 700 honde en 400 katte - wat weggegooid, vergete, verwaarloosd en mishandeld agterweë gelaat is - se pensies vir 2 dae vol te maak. Dit is gelykstaande aan 5 groot wieletjie-asblikke vol korrels wat elke dag proporsioneel aan al die diere uitgedeel word.