Skildery van hoop

Teen die muur van die Tarentaal-raadsaal pryk daar deesdae ‘n uitsonderlik realistiese uitbeelding van die Sol-Tech Kraal (die kafeteria op kampus). Bekyk jy die skildery van naderby is dit asof jy die moeite,

IT verseker jou toekoms van werk

Inligtingstegnologie is orals. Kyk jy rondom jou kan jy amper nie die wêreld van werk (en jou persoonlike lewe) daarsonder indink nie.

Ambagte deur die geskiedenis in ons are

Panele by Sol-Tech

In Maart vier ons Nasionale Ambagsdag en bedank ons graag elke ambagsman/vrou wat roepingsgetrou hul werk doen en so ‘n verskil maak. Ambagslui het deur die eeue ‘n baie belangrike rol in die ontwikkelingsgeskiedenis van Suid-Afrika gespeel.

Promovering Februarie 2023

promovering

Sol-Tech se eerste promoveringsplegtigheid vir 2023, het Donderdag 16 Februarie op kampus plaasgevind. Soos met die vorige geleenthede was dit weereens ‘n spoggeleentheid en het die groep studente, wat nou na die volgende fase van hul opleiding vorder en met oë wat eweneens geblink het, geskitter in die verskillende fakulteite se togas en kleurbande. Volgens […]