Rekenaarwetenskap of inligtingstegnologie – maak ‘n ingeligte besluit

sol-tech IT

Sol-Tech bied vanaf April 2023 vir die eerste keer drie Inligtingstegnologie-kwalifikasies aan. Studente kan daarna uitsien om hulself as IT-ondersteuning- en -netwerkspesialis, data- enwolkspesialis of kubersekuriteitspesialis te bekwaam. Die vraag oor die verskil tussen rekenaarwetenskappe en ‘n IT-kwalifikasie word dikwels gevra. Alhoewel daar ooreenkomste tussen die vakgebiede bestaan, is daar ook verskeie verskille. Wanneer ‘n […]

Ek wil aansoek doen – hoe gemaak?

sol-tech aansoek

Droom jy daarvan om met jou hande te werk, en te sien hoe dinge perfek werk nadat jy klaar daaraan gewerskaf het? Laat kodering en die binnewerke van ‘n rekenaar jou hart vinniger klop?
Doen dan vandag nog aansoek om toelating tot studies by Sol-Tech, waar jou drome gestalte kan kry!

Doen dít vir langer myle 

pexels engin akyurt 12377480 1 scaled

Januarie en Februarie voel dikwels soos die langste maande van die jaar en meeste mense kan daarvan getuig dat, om rande te rek, hoog op die prioriteitslysie is.

Sol-Tech SR vir 2023 aangekondig

Studenteraad

Die Sol-Tech-studenteraad vir 2023 is onlangs bekendgemaak.

Dié twaalf mans en dames speel ‘n belangrike rol om Sol-Tech se studentelewe uit te bou en om nuwe tradisies te vestig.

Sol-Tech betree nuwe era met toevoeging van IT-opleiding

mediaverklaring foto

Sol-Tech kondig met trots aan dat die instelling in 2023 sy opleidingsaanbod vergroot deur inligtingstegnologie-opleiding by die bestaande ambagsopleiding te voeg.  Sol-Tech spits hom sedert 2007 daarop toe om gehalte ambagslui aan die industrie te lewer. Volgens besturende direkteur, Paul van Deventer,  is Sol-Tech se visie vanuit die staanspoor om jongmense indiensneembaar te maak en […]

Sol-Tech betree nuwe era met toevoeging van IT-opleiding

mediaverklaring foto

Sol-Tech kondig met trots aan dat die instelling in 2023 sy opleidingsaanbod vergroot deur inligtingstegnologie-opleiding by die bestaande ambagsopleiding te voeg.  Sol-Tech spits hom sedert 2007 daarop toe om gehalte ambagslui aan die industrie te lewer. Volgens besturende direkteur, Paul van Deventer,  is Sol-Tech se visie vanuit die staanspoor om jongmense indiensneembaar te maak en […]

Outo-elektries vanaf Oktober 2022 by Sol-Tech aangebied

outo elektries

Sol-Tech voeg vanaf Oktober 2022 ʼn kraakvars gehaltekwalifikasie by sy leeraanbod. Dit volg nadat daar onlangs goedkeuring vanaf die Gehaltebeheerraad vir Ambagte en Beroepe (QCTO) ontvang is om hierdie kwalifikasie aan te bied. Die outo-elektrisiënkwalifikasie is ʼn toevoeging tot die ses vakrigtings wat Sol-Tech reeds die afgelope jare met groot sukses aanbied, naamlik Meulmaker, Elektries, […]

Promoveringsplegtighede ‘n hoogtepunt

promoveer

Die Sol-Tech-promoveringsplegtigheid is ‘n unieke tradisie wat sedert 2022 by Sol-Tech ingestel is. Tydens die geleentheid word erkenning aan studente wat na die volgende fase van hul studies promoveer, gegee. Op 3 Maart 2022 het die eerste groep met 80 dieselwerktuigkunde-, meulmaker- en elektries-studente by ‘n glansgeleentheid na die volgende fase van hul opleiding promoveer. […]

Eerstejaarskamp pret vir studente

sol-tech kamp

Die Sol-Tech-eerstejaarskamp is ‘n hoogtepunt op elke student wat by Sol-Tech begin se kalender. Hier word vreemdelinge vriende en word hegte bande gesmee. Die kamp vorm deel van die persoonlike ontwikkeling van studente en word met behulp van Sol-Tech se bekwame Studenteraad aangebied. Spanbou, boere sport, laatnag kuier om ‘n vuur en studentepret is op […]