Sweis

Sweisers werk vanaf bloudrukke of spesifikasies en gebruik hulle kennis van metale en lastegnieke om verskeie tipes metale aan mekaar te sweis. Sweisers is betrokke by die vervaardiging en instandhouding van metaalstrukture en installasies.

Sol-Tech se beroepskwalifikasies is daarop gemik om studente nie net voor te berei om in die enorme tekort aan goed opgeleide ambagslui in Suid-Afrika te voorsien nie, maar om met die verwerwing van skaars vaardighede ‘n seker toekoms te skep.

Die unieke opleidingsmodel verseker dat studente met ‘n uitstekende teoretiese onderbou die nodige praktiese ervaring in die werkwinkels kan opdoen om daarna vir die indiensopleidingsfase hul skoene by ‘n goedgekeurde werknemer vol te staan. Sol-Tech se studente vaar goed in die industrie en werkgewers staan tou om hulle indiens te neem.

Meer oor die program

Dié kwalifikasie bied aan studente opleiding in boogsweis, gassweis, TIG- en MIG-sweiswerk.

Verder word opleiding in herstelwerk op aluminium, vlekvrye staal, sagte staal en gietyster aan studente gebied. Dit is ook ‘n stap in die rigting vir spesialisering in onderwatersweis, drukvate en hoëdrukpype vir vervaardiging, asook metaalkonstruksie.

Waarin word ek opgelei?

Die uitvoer van sweisstande volgens industriële SANS-standaarde, verskeie sweistegnieke in ingeslote ruimtes met betrekking tot die gebruik van boog-, gas-, MIG- en TIG-sweismasjiene, asook plasmasnywerk.

Watter vaardighede gaan ek met die kwalifikasie aanleer?

Vaardighede soos die sny, posisionering en voorbereiding van materiale om komponente te las deur die gebruik van verskillende sweistegnieke. Studente spesialiseer in boogsweis, gassweis, TIG- en MIG-sweiswerk.

Watter kwalifikasie behaal jy?

komponente grafika 1

Inname datums 2025

Januarie en Junie

Na suksesvolle voltooiing van teoretiese modulêre komponente.

Meer Inligting

KOMPONENT 1:

6 maande (teoretiese opleiding).

KOMPONENT 2:

12 maande (praktiese werkswinkel opleiding).

KOMPONENT 3:

Minimum van 12 maande indiensopleiding by goedgekeurde werkgewers in relevante bedryf.

Wiskunde of tegniese wiskunde (nie geletterdheid nie) en fisiese of tegniese wetenskap op graad 11, N2, graad 12, N3 of NKR 4-vlak, geslaag met minstens 40% per vak op finale uitslae/rapport OF Volledig geslaagde Sol-Tech Oorbruggingsprogram

Na suksesvolle voltooiing van teoretiese en praktiese modulêre komponente.

Ingenieurswiskunde, Ingenieurswetenskap, Ingenieurstekene, Ambagtegnologie, Studie- en Lewensvaardighede en Sweistegnologie.

KOMPONENT 2:

Praktiese modules word in fases opgedeel. Na afhandeling van elke fase word die gereedheid van die vlak geassesseer.

KOMPONENT 3:

Soos uiteengesit in werksplekriglyngids met logboek.

Lys van benodighede sal tydens klas bespreek word.

KOMPONENT 2:

  • Lys van gereedskap word voor inname gestuur
  • Koste van gereedskapkis is vir eie rekening
  • PPE-klere word aan studente verskaf

Januarie en Junie.

Sweis jou toekoms oop

Sol-Tech lei jaarliks ongeveer 13 sweisers voltyds op, met twee addisionele kort sweiskursusse wat ook aangebied word.