Vervoer-elektrisiën (Outo-Elektrisiën)

‘n Vervoer-Elektrisiën (Outo-Elektrisiën) is verantwoordelik vir die installering, instandhouding en herstel van elektriese sisteme en toestelle in voertuie, trokke en busse.

Sol-Tech se beroepskwalifikasies is daarop gemik om studente nie net voor te berei om in die enorme tekort aan goed opgeleide ambagslui in Suid-Afrika te voorsien nie, maar om met die verwerwing van skaars vaardighede ‘n seker toekoms te skep.

Die unieke opleidingsmodel verseker dat studente met ‘n uitstekende teoretiese onderbou die nodige praktiese ervaring in die werkwinkels kan opdoen om daarna vir die indiensopleidingsfase hul skoene by ‘n goedgekeurde werknemer vol te staan. Sol-Tech se studente vaar goed in die industrie en werkgewers staan tou om hulle indiens te neem.

Meer oor die program

Die doel van die kwalifikasie is om studente vertroud te maak met die nodige kennis en vaardighede om foute effektief te diagnoseer en die installering, inspeksie, herstel en instandhouding van elektriese komponente in voertuie te kan uitvoer.

Waarin word ek opgelei?

Inspektering, herstel, instandhouding en installering van alle komponente wat deel uitmaak van ‘n voertuig se elektriese sisteme. Basiese elektroniese en elektriese beginsels en die toepassing en werking daarvan in elektriese en elektroniese komponente van voertuie, asook om die voertuig harnas te verstaan en te hanteer.

Watter vaardighede gaan ek met die kwalifikasie aanleer?

Outo-Elektrisiëns werk op al die komponente wat deel uitmaak van ‘n voertuig se elektriese sisteem, insluitend die battery, aansitter-motor, alternator-bedrading en konnektors. Alle ander elektriese toerusting en bykomstighede in ‘n voertuig, soos die ligte, teen-diefstal eenhede en alarms, lugversorging, sentrale sluitstelsels, CAN-BUS, digitale paneelbord, elektriese kantspieëltjies asook sitplekke is hierby ingesluit.

Watter kwalifikasie behaal jy?

Kom saam op ‘n ambagreis en verken die vervoer-elektrieskwalifikasie

Die outo-industrie ontwikkel teen ‘n snelle pas met die nuutste tegnologie wat in hedendaagse motors aangetref kan word. Dink byvoorbeeld aan die GPS-stelsels en die verskeie vermaaklikheidsstelsels wat in die meeste voertuie wat vandag op die pad ry gesien kan word.

komponente grafika 1

Inname datums 2025

Januarie, April, Junie en September.

Na suksesvolle voltooiing van teoretiese modulêre komponente.

Na suksesvolle voltooiing van teoretiese en praktiese modulêre komponente.

Meer Inligting

KOMPONENT 1:

6 maande (teoretiese opleiding).

KOMPONENT 2:

9 maande (praktiese werkswinkel opleiding).

KOMPONENT 3:

Minimum van 14 maande indiensopleiding by goedgekeurde werkgewers in relevante bedryf.

Wiskunde of tegniese wiskunde (nie geletterdheid nie) en fisiese of tegniese wetenskap op graad 11, N2, graad 12, N3 of NKR 4-vlak, geslaag met minstens 40% per vak op finale uitslae/rapport OF Volledig geslaagde Sol-Tech Oorbruggingsprogram.

Ingenieurswiskunde, Ingenieurswetenskap, Ambagtegnologie, Studie- en Lewensvaardighede en Outo-Elektriese tegnologie.

KOMPONENT 2:

Praktiese modules word in fases opgedeel. Na afhandeling van elke fase word die gereedheid van die vlak geassesseer.

KOMPONENT 3:

Soos uiteengesit in werksplekriglyngids met logboek.

Lys van benodighede sal tydens klas bespreek word.

KOMPONENT 2:

  • Lys van gereedskap word voor inname gestuur.
  • Koste van gereedskapkis is vir eie rekening.
  • PPE-klere word aan studente verskaf.

  • Lys van gereedskap word voor inname gestuur
  • Koste van gereedskapkis is vir eie rekening
  • PPE-klere word aan studente verskaf