Ajani open eie vaktoetssentrum

Ajani vaktoetssentrum

Ajani, Sol-Tech se private studenteplasingsmaatskappy, het op 23 April 2025 tydens die openingsfunksie, aangekondig dat dieselwerktuigkundiges, passer-en-draaiers, meulmakers, gereedskapmakers, sweisers en elektrisiëns voortaan hul vaktoetse by sy splinternuwe vaktoetssentrum in Montana (Pretoria) kan aflê.

Welkom by die Sol-Tech-familie

Prestasiepet

Op 16 April 2025 het Sol-Tech, tydens ‘n inhuldigingsseremonie, sy nuwe studente amptelik deel van die Sol-Tech-familie gemaak.

Wenner van #JongYster-kompetisie aangekondig

Top3

Lohan Möller is, ná weke se ywerige voorbereiding, uitdagende toetse en streng onderhoude, as die wenner van Solidariteit se #JongYster vir 2025 aangekondig. Hierdie toekenning beklemtoon tegniese uitnemendheid en vier ook passie, vernuf en deursettingsvermoë. Möller het in elke afdeling uitgeblink en ʼn indruk gemaak. “Die wenner van die kompetisie moes volhard, kreatiwiteit ten toon […]

#JonYsters ding mee om top 5

WhatsApp Image 2025 03 19 at 14.25.00

Die #JongYster-ambagresies het Sol-Tech se topstudente uitgedaag om hul tegniese vaardighede, deursettingsvermoë en kreatiwiteit tydens die Ambagdag 2025 te toon.

Is jy reg vir ambagdag?

Ambagdag

Ambagdag vind hierdie jaar op 15 Maart 2025 plaas en beloof om ‘n wonderlike geleentheid te wees!

Dis Afrikaans by Sol-Tech

Internasionale Moedertaaldag 2025

Op 21 Februarie 2025 word Internasionale Moedertaaldag wêreldwyd gevier. Ook by Sol-Tech is hierdie dag belangrik: Die Sol-Tech-plaas is immers al vir baie jare trots Afrikaans, in elke aspek van die woord.