Eerste haarkappery-studente spring eersdaags met studies weg

Die eerste haarkappery-studente is waarskynlik al besig om hul skêre en ander toerusting vir die innamedag van 18 Februarie 2025 gereed te kry. Sol-Tech se kraakvars haarkappery-kwalifikasie word vir die eerste keer vanaf Februarie aangebied en daar heers groot opwinding onder beide die voornemende studente én die lektore. Dit volg nadat Sol-Tech op 28 Oktober […]
Knip-knip jou toekoms met haarkappery oop

Sol-Tech bied vanaf 2025 ‘n splinternuwe kwalifikasie in haarkappery aan. Die haarkappery-kwalifikasie is ‘n opwindende toevoeging tot Sol-Tech se programaanbod, waarvan onder andere IT, vroeëkinderjare ontwikkeling en ambagte deel vorm.
Rek jou brandstof só

Die sleutels van jou eerste motor voel lekker in jou hand en jy kan nie wag om kilometers op die klok te sit nie. Maar wag ‘n bietjie, ‘n studentemotor kort petrol/diesel en dít is ‘n peperduur kommoditeit.
Sol-Tech-klok bind met elke lui geslagte aanmekaar

Op die Sol-Tech-kampus staan ‘n “nuwe” groot klok wat met elke lui die storie van verbondenheid, geloof en liefde klokhelder oor die kampus laat opklink. Dié klok is op 20 Januarie 2025 tydens die weeklikse Maandagoggend-opening deur Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, onthul. Met sy wortels uit die dorpie Koffiefontein, pryk die klok […]
Tien interessante feite oor die Sol-Tech brug

Die Sol-Tech brug is ‘n blywende simbool van veiligheid in Monumentpark. Hier is tien feite oor die brug waarvan jy dalk nie geweet het nie: Hierdie brug is weereens ‘n bewys dat daar met uitnemendheid gebou kan word – ter wille van die toekoms van ons kinders.
Plaastoer: Die Plaatjiemuur

Sol-Tech se wêreldklaskampus het in 2021 sy werkwinkels vir die studente oopgemaak en sedertdien het honderde jongmense se lewenspad al deur die kampus ‘n draai gemaak. Die Sol-Tech Plaatjiemuur
VKO-program nou moontlik vir werkendes en skoolverlaters

Sol-Tech bied sedert middel 2024 sy Vroeëkinderjare Ontwikkeling (VKO)-kwalifikasie aan, met die eerste vyf studente wat in Oktober na die indiensopleidingfase van hul studies gepromoveer het.
Plaastoer: Die hartklop van die Kraal

Die bekende gesegde lui dat ‘n man se hart deur sy maag loop. In Sol-Tech taal gestel: Die hartklop van die studentelewe loop deur die Kraal (die kafeteria op kampus).
Eerste VKO-studente promoveer

“Dit was nie kinderspeletjies nie!”
So antwoord die vyf dames onomwonde wat op 31 Oktober na die volgende fase van hul Vroeëkinderjare Ontwikkelingskwalifikasie (VKO-kwalifikasie) gepromoveer het.
Leef vorentoe

Sol-Tech promoveringsplegtigheid Dr Pierre Edwards was die gasspreker tydens die Oktober Promoveringsplegtigheid en het ’n kragtige boodskap gelewer. Dames en here Ek het ‘n bekentenis te maak teenoor hierdie groep Sol-Tech-studente: Ek is vrek jaloers dat ek nooit die voorreg gehad het om soos julle aan Sol-Tech te kon studeer nie. Laat ek verduidelik: ek […]