Die outo-industrie ontwikkel teen ‘n snelle pas met die nuutste tegnologie wat in hedendaagse motors aangetref kan word. Dink byvoorbeeld aan die GPS-stelsels en die verskeie vermaaklikheidsstelsels wat in die meeste voertuie wat vandag op die pad ry gesien kan word.