Vervoer-elektrisiëns hoog in aanvraag

Die outo-industrie ontwikkel teen ‘n snelle pas met die nuutste tegnologie wat in hedendaagse motors aangetref kan word. Dink byvoorbeeld aan die GPS-stelsels en die verskeie vermaaklikheidsstelsels wat in die meeste voertuie wat vandag op die pad ry gesien kan word.

Sol-Tech en Kanton stel eie koshuis bekend

Sol-Tech en Kanton het op 23 Februarie 2024 amptelik die koshuis vir Sol-Tech-studente op die bouperseel in Monumentpark in Pretoria bekendgestel. Hierdie bouprojek van sowat R155 miljoen is in ‘n gevorderde fase en sal opleiding by Sol-Tech vir voornemende studente van regoor Suid-Afrika nog meer toeganklik maak. Die ontwikkeling word deur Kanton Beleggings gedoen. Die […]

Movember op kampus is ‘n snorerige storie

November=Movember! Movember is ‘n jaarlikse gebeurtenis, net soos Borskanker bewustheidsmaand in Oktober vir alle dames, wanneer dapper en onbaatsugtige mans regoor die wêreld vir die maand spesifiek ‘n snor groei, en vroue opstaan om hulle te ondersteun.