158 studente stap gerat die toekoms in

Die eerste SIT (Sol-Tech Inligtingstegnologie-studente) het ook tydens die funksie hul sertifikate ontvang.
Plaastoer: Ons Bou-standbeeld

Die Sol-Tech-kampus is ryk aan simboliek en herinner aan ‘n plaashuis van ouds.
Die Ons Bou-standbeeld staan in die Werf (die bymekaarkomplek vir die studente)
#JongYster top 5 kandidate aangekondig

ʼn #JongYster is ʼn hardwerkende ambagstudent wat nie terugstaan vir ʼn uitdaging nie, wat oplossingsgedrewe is en uitnemendheid toon in hul prestasies, vaardighede, gesindheid en toewyding. ʼn #JongYster presteer nie net akademies nie, maar neem deel aan ander kampusaktiwiteite en ondersteun medestudente waar hulle kan.
Eerste VKO-studente spring speel-speel weg

Die eerste groep Sol-Tech Vroeëkinderjare Ontwikkeling (VKO-)studente het amptelik op 26 Junie 2024 met hul studies begin.
Die agt dames (tussen die ouderdomme van 19-35 jaar)
Transport electricians in high demand

The auto-industry develops at a rapid pace with the latest technology that can be found in modern-day cars. For example, think about the GPS systems and the various entertainment systems that can be seen in most vehicles that drive on the road today, not to mention the modern hybrid vehicles.
Harde werk én lekker tye beloon

Met harde werk én baie lekker tye het ek ‘n sukses van my studies by Sol-Tech gemaak! So sê Zander Cronje, ‘n vervoer-elektriesstudent wat op 20 Junie gepromoveer het.
Begin met jou VKO-kwalifikasie by Sol-Tech

Kinders tussen die ouderdom van 0-5 jaar wat blootgestel is aan goeie opleiding, ontvang ‘n stewige fondasie om eendag goed te kan presteer. Navorsing toon dat daar tans ongeveer 7 miljoen 0-5 jariges in Suid-Afrika is. Die impak wat ‘n goed opgeleide praktisyn op hierdie segment van die samelewing kan hê is van onskatbare waarde.
Sol-Tech skoliere internskap gee goeie blootstelling

Is jy in graad 11 of 12 en op die uitkyk na ‘n geleentheid om jou toekoms na nuwe hoogtes te neem? Dan is Sol-Tech se skoliere internskapprogram van 24-28 Junie 2024 net die ding vir jou!
Sol-Tech-studente geniet Nampo

Op 15 Mei 2024 het 80 Sol-Tech-studente en -lektore die langpad na die 56ste Nampo Oesfees naby Bothaville in die Vrystaat aangepak.
Sol-Tech stel Vroeëkinderjare Ontwikkeling-kwalifikasie bekend

Sol-Tech het op 7 Mei 2024 sy Vroeëkinderjare Ontwikkeling (VKO)-kwalifikasie tydens ‘n funksie by Sol-Tech se kampus in Monumentpark bekendgestel en aangekondig dat die eerste studente reeds einde Junie 2024 met die kwalifikasie kan wegspring.