Sol-Tech Vonkfees-skenking ten bate van Skooltassieprojek

DSF9739

Die Sol-Tech Vonkfees is elke jaar ‘n hoogtepunt op die kalender. Dié fees bied nie net aan die studente die geleentheid om saam kaskarre te bou, resies te hardloop en te kuier nie; maar om die studente se omgeeharte op ‘n tasbare wyse te laat klop. Daarom word die Vonkfees elke jaar aan ‘n liefdadigheidsprojek […]

Sweis jou toekoms oop

sweis jou toekoms oop

Sol-Tech lei jaarliks ongeveer 13 sweisers voltyds op, met twee addisionele kort sweiskursusse wat ook aangebied word. 

Sol-Tech uitgeknip vir nuwe haarkapperykwalifikasie

Haarkappery

Sol-Tech het op 28 Oktober 2024, tydens ‘n funksie op sy kampus in Monumentpark, aangekondig dat haarkappery vanaf Februarie 2025 op die kampus aangebied gaan word. Sol-Tech, met sy kernbesigheid in ambagsopleiding, is opgewonde om deur die vergroting van sy programaanbod nog meer geleenthede vir studente te skep. Saam met die Vroeë kinderjare-otwikkelingsprogram, wat Sol-Tech […]

Vêr van die huis, maar naby aan SPYS-liefde

e5670e1d ef05 4565 8e17 e09e8ece0ea6

Hoe gemaak as jou kind vêr weg is, maar jy hom graag tydens sy eksamen by Sol-Tech wil ondersteun?
Delina Swart wou bitter graag vir haar seun, Nicolaas Swart, op ‘n tasbare wyse in die tyd van sy FISA-

Groot projek wink in VSA

francois12

Francois van der Merwe is geen onbekende op die Sol-Tech-kampus nie. Dié student het diep spore by Sol-Tech getrap en sy legende leef vandag nog voort. Francois is ‘n 21M02-inname Meulmakerstudent wat tans met sy indiensopleiding besig is. Hy was ook in 2022 die studenteraad se voorsitter. Ons het by hom gaan inloer om te […]

Dit gaan goed met ons studente

casper2

Die sukses van Sol-Tech se studente in die bedryf, is ‘n belangrike maatstaf vir die sukses van Sol-Tech as instansie. Wanneer dit met Sol-Tech se afgestudeerde studente goed gaan, gaan dit goed met Sol-Tech. Casper Pretorius (SR Voorsitter van 2023), is een van ons oud-studente waarmee dit fantasties gaan. Casper se pa, Philip Pretorius, stuur […]

Wat maak ‘n Vonkfees so lekker?

DSCF6340

Is dit die blitsvinnige kaskarre waaraan die studente behendig vir weke vooraf beplan, timmer en werskaf? Die uitdaging van die dodelike een kilometer-baan (vra enige student, dit voel baie langer) op die dag self? Of is dit die kuier en sports na die tyd? Vra jy enige student en hulle sal dadelik antwoord dat dit […]

Plaastoer: Die Sol-Tech-panele

tydlyn

Die beduidende rol wat ambagslui deur die geskiedenis in die vooruitgang van Suid-Afrika gespeel het, is in verskeie areas op die Sol-Tech-kampus te sien. Net soos die Ons Bou-standbeeld in die Werf, vertel die staal panele aan die kant van die Kraal (die kafeteria op kampus) die storie van ambagslui wat deur die eeue baanbrekerswerk […]